Meest recent
Getuie met Zuma-lojaliteite trap klei voor Zondo
2020-11-06"Die voormalige voorsitter van die SAL se direksie, Dudu Myeni, het die afgelope week kwaai kleigetrap toe sy voor regter Raymond Zondo getuig het oor haar beweerde betrokkenheid by staatskaping."
COVID-19 and its impact on the aesthetics of dance and theatre
2020-11-06"Without live audiences for more than seven months and the retreat to online platforms, how have theatre and dance adapted and changed?"
Solidariteit breek ’n lansie vir Afrikaans in die regsberoep
2020-11-05"Solidariteit het bekendgemaak dat die Regspraktisynsraad (RPR) uiteindelik aan die Solidariteit Regsgilde bevestig het dat toelatingseksamens vir regslui in sowel Afrikaans as Engels beskikbaar sal wees."
Simondium
2020-11-05Tussen die R44, R45, neffens die N1 en R310 naby Stellenbosch, Paarl en Franschhoek, is ’n klein vierkantige lappie aarde waar die tuine, wingerde, berge en uitspansel jou deel van ’n reuseskildery maak. In Simondium kan smulpape en wynliefhebbers dae deurbring, skryf Maryke Roberts.
Ikoniese Tafelberg skud sy vere reg
2020-11-04"Een van die wêreld se bekendste landmerke, Tafelberg in Kaapstad, gaan later die maand opgeruim word tydens ’n vrywillige bergskoonmaakaksie."
’n Gratis Europese filmfees en ’n bonus vir Afrikaanse lesers
2020-11-04"Die Europese Filmfees 2020 word van 12 tot 22 November virtueel gehou, met gratis aanlyn uitsendings vir Suid-Afrikaners. Vir Afrikaanse lesers is daar boonop ’n groot bonus, byeengebring deur die Vlaamse verteenwoordiging in Suid-Afrika en Sasnev, ondersteun deur Protea Boekhuis en die Vrystaat Kunstefees."
Wynboere maak planne om COVID-19 te oorleef
2020-11-03"Die skade wat die nasionale inperking as gevolg van COVID-19-regeringsbeleid aan Suid-Afrika se wynbedryf aangerig het, beloop reeds R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is. Na raming is daar ’n oorskot van byna 400 miljoen liter wyn, wat meer as Suid-Afrika se plaaslike jaarlikse verbruik is, sê Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai). Saai sê hulle is baie bekommerd oor die duisende hektaar wingerde wat in die gedrang is. Tot 80 familieplase kan as gevolg hiervan verlore gaan."
Abraham de Geweldige: Nieuwe biografie markeert begin Kuyperjaar
2020-11-03"'Het verhaal over Kuyper is het verhaal over een wereld die net achter de horizon is weggezakt', zei iemand half oktober bij de presentatie van de jongste biografie van de oud-staatsman. De naam Abraham Kuyper roept bij veel Nederlanders vandaag nog slechts een vage notie van de man en zijn daden op. Deze maand is het honderd jaar geleden dat Kuyper overleed. Op 20 oktober was het ook nog eens honderdveertig jaar geleden dat op Kuypers’ initiatief in Amsterdam de Vrije Universiteit werd opgericht. Daarom is het academisch jaar 2020–2021 uitgeroepen tot Kuyperjaar."
Eenders en anders: Om Nederlands weer in Suid-Afrikaanse skole bekend te stel
2020-11-03"Die materiaal is so saamgestel dat dit enersyds kyk na dit wat dieselfde of eenders is in die twee tale, maar dan brei dit uit na die verskille. Die 'eenders en anders' verwys nie net na die taal nie, maar ook na die kulturele ooreenkomste en verskille."
"Staat van het Nederlands": belang vir Afrikaans
2020-11-02"In die 2016-studie is daar naamlik bevind dat heelwat Nederlanders aanstoot geneem het as hul streekstaal of dialek nie formeel erkenning gekry het nie; Hinskens het gewaarsku dat Suid-Afrika dit in ag moet neem sou ons ’n soortgelyke studie wou doen vir die stand van Afrikaans."
Boikot SAL nes e-tol, vra Outa
2020-10-31"Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te boikot net soos wat hulle die e-tol-stelsel geboikot het en glad nie van hulle diens gebruik te maak nie."
Literaal, episode 2: Distopiese fiksie
2020-10-29In hierdie episode kom distopiese fiksie onder die loep en daar word gevra of hedendaagse jongmense vergelyk kan word met generasie Nix.
Bankrot SAL kry nog R10,5 miljard terwyl ekonomie verder krimp
2020-10-29"Die land se fiskus is in ’n baie slegter posisie as wat dit tydens 2008 se wêreldwye finansiële krisis was."
Ruby & Roach se animasie: geen taalgrense nie
2020-10-29"Ruby en Roach het tot op hede al by tien internasionale feeste en drie nasionale feeste gaan kuier."
DA weer in beheer van die Jakarandastad
2020-10-28"Die DA is voorlopig weer in beheer van die Jakarandastad nadat die party hom tot die hof gewend het omdat die Gautengse regering die Tshwane Metroraad vroeër vanjaar ontbind en onder administrasie geplaas het."
Marijke van der Wal: "Deze historische brieven brengen ons dicht bij het Nederlands van de gewone man en vrouw"
2020-10-28In dit interview vertelt Marijke van der Wal, emeritus-hoogleraar Geschiedenis van het Nederlands aan de Universiteit Leiden, over haar project "Brieven als buit", dat is gebaseerd op zeventiende- en achttiende-eeuwse brieven die buitgemaakt werden als Engelse kapers een Nederlands schip in beslag namen. Deze brieven worden bewaard in de National Archives in Kew (VK).
Min hoop vir Tito se mediumtermynbegroting
2020-10-27"Opposisiepartye is bekommerd dat die minister van finansies, Tito Mboweni, die belastingbetalers se sakke weer gaan skud om die staat se boeke te laat klop wanneer hy Woensdag sy mediumtermynbegroting indien."
De Achtste Zonnebloemen. De zoektocht naar Van Goghs verdwenen schilderij door Pauline Vijverberg
2020-10-24"Bij zijn emigratie krijgt Cor van Gogh enkele plaatjes mee van zijn broer Vincent, waaronder het achtste exemplaar van het Zonnebloemen-schilderij. De Achtste Zonnebloemen schildert met de fijnste kleurschakeringen het lief en leed van enkele Nederlanders die op het einde van de 19e eeuw uitwijken naar Zuid-Afrika."
Want daar is g’n "klein" of "groot" sonde in staatskaping nie
2020-10-24"Suid-Afrika se voormalige openbare beskermer, Thuli Madonsela, se voorstel vir amnestie vir sogenaamde 'ondergeskiktes' ten einde die 'groot visse' vas te trek, is uiteindelik ’n gedagte wat vasgeval is in die maalstroom van ’n denkskool wat glo dat daar 'klein sonde' en 'groot sonde' in die pleeg van korrupsie en staatskaping is."