Meest recent
Suid-Afrika se godsdiens-, taal- en kultuurregte kry ’n rapport
2023-09-27"Die doel van hierdie studie, in die vorm van ’n telkaart, sal wees om te bepaal tot watter mate die land daarin slaag om die regte van sy kulturele, godsdienstige en taalgemeenskappe in ooreenstemming met die Grondwet te verseker en te bevorder."
Stormramp tref die Stormkaap
2023-09-26"Rampbestuursbeamptes moes Sondag deur die nag werk terwyl verskeie berigte ontvang is van paaie wat oorstroom is, huise wat beskadig is, bome ontwortel is en kragonderbrekings voorgekom het."
Uitnodiging: Yves T’Sjoen-boekbekendstelling
2023-09-22Yves T’Sjoen van die Universiteit Gent kom gesels oor sy publikasies oor Breyten Breytenbach wat pas verskyn het. Die gesprek word gelei deur Reinhardt Fourie van Unisa. Ligte verversings word na die bekendstelling bedien.
COVID-19-oortreders binnekort weer misdaadvry
2023-09-22"Die Wysigingswetsontwerp op Geregtelike Aangeleenthede wat hierdie week in die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ’n noodsaaklike stap in die proses om persone se kriminele rekords wat tydens die Covid-ramptoestand opgelê is, te skrap."
Suid-Afrika se parlement is ’n sprokie wat ’n nagmerrie geword het
2023-09-21"Dit is ’n nagmerrie waarin die parlement ’n instelling geword het wat nie bloot fisies afgebrand het nie; Outa sê parlementariërs se verbintenis tot demokratiese waardes en die Grondwet het ook uitgebrand."
Buthelezi en die bloed van swart geweld
2023-09-21"Die beloofde beter lewe vir Suid-Afrikaners is eweneens ’n 'onafgehandelde transaksie'. Die onus rus op Buthelezi se party en ander opposisiepartye om dit reg te stel deur die ANC se wanbestuur tot ’n einde te bring – en dit sal Buthelezi se politieke beeld, geregverdig, laat blink."
Samespraak – een online gesprek nav 25 jaar Collectie Ernst van Heerden
2023-09-20Met de Collectie Ernst van Heerden bezit Poëziecentrum een van de grootste collecties Zuid-Afrikaanse poëzie geschreven in het Afrikaans. Dit najaar is het 25 jaar geleden dat de Collectie Ernst van Heerden ontstond. Om deze heuglijke gebeurtenis in de kijker te zetten organiseert Samespraak, een interuniversitaire onderzoeksgroep rond Afrikaanse taal- en letterkunde, een online gesprek met Wannie Carstens, Yves T’Sjoen en Stefaan Goossens.
Duisende onopgeëiste lyke lê die land vol
2023-09-20"Die adjunkminister van gesondheid, Sibongiseni Dhlomo, sê daar is meer as 4 000 onopgeëiste lyke regoor die land. Sowat 1 500 lyke is nog onopgeëis in die KwaZulu-Natalse staatslykhuise, terwyl daar in Gauteng meer as 1 000 sulke lyke is."
Menseregtekommissie ingeroep oor wanbetaling van maatskaplike toelaes
2023-09-19"Dit is reeds die middel van September en sommige begunstigdes kan steeds nie toegang tot hulle fondse kry nie."
Breytenbach notitie #14: Zanzibar en het Land van MOR
2023-09-18"Stone Town staat op de Unesco Werelderfgoedlijst. Het is niet omdat de latere Queen-frontman Freddie Mercury er is geboren."
Op weg naar een beter leven: migratiestromen in Zuid-Afrika
2023-09-15"Grenzen, muren, prikkeldraad, eilanden waarop vluchtelingen gevangen worden gezet, schepen die onderdak geven aan asielzoekers, telkens met binnen en buiten, insiders en outsiders: zijn het niet de gedrochten van deze tijd?"
Afgedankte openbare beskermer wil nie besgee nie
2023-09-15"Mkhwebane het op sosiale media uitgevaar teen haar afdanking nadat sy amptelik deur president Cyril Ramaphosa per brief ingelig is dat sy formeel van haar pos onthef is."
Bela-wetsontwerp: Die stryd duur voort
2023-09-14"In Mei vanjaar is dit tydens ’n vergadering van ’n gesamentlike staande komitee oor finansiële bestuur van die parlement onthul dat die gemiddelde koste van openbare verhore R300 000 per openbare verhoor per distrik is – ’n allemintige R900 000 per provinsie."
Die KFN en SASNEV nooi jou uit na Neerlandistiekdag 2023 op 30 September
2023-09-14Die KFN en SASNEV nooi jou uit na Neerlandistiekdag 2023 op Saterdag 30 September, met poësievoorlesings in Afrikaans en Nederlands deur Alara Adilow, Ashwin Arendse, Lynthia Julius, Pieter Odendaal, Bibi Slippers en studente van UK, UWK, US en CPUT.
Persbericht: Lancering LEES-app om jongeren tot digitaal lezen te verleiden
2023-09-14Via deze app krijgen deze jongeren een jaar lang gratis toegang tot 120 e-books en luisterboeken die speciaal voor hen zijn geselecteerd. Doel van de app is om het leesplezier onder jongeren te stimuleren en hen bekender te maken met de mogelijkheid om digitaal te lezen en luisteren via de online Bibliotheek.
Drastiese stappe nodig om te keer dat Suid-Afrika se geld opraak
2023-09-13"Bloomberg het vroeër berig dat die land se nasionale skuld tot R4,7 triljoen gestyg het en in 2025 R6 triljoen kan bereik, vergeleke met R500 miljard in 2006."
Persbericht: Boeklancering van Geen land voor dromen
2023-09-12Mocht je niet in de gelegenheid zijn om naar het Zuid-Afrikahuis te komen, dan kun je het programma volgen via de livestream.
Breytenbach notitie #13 (deel 2): "Zwervend door verbeelde streken / denk ik vaak aan jou, penseur sauvage in nomadenland"
2023-09-12"Ik heb destijds een postkaart uit de gevangenis ontvangen. Daar wordt aan gerefereerd in een gedicht uit 'Intra muros'."
Wes-Kaapse polisie mors op met ondersoeke na geslagsgeweld
2023-09-12"Verskeie sake is teruggetrek omdat die dossiere nie by die hof was nie. In ander gevalle was die ondersoek onvolledig of sake is teruggetrek omdat die forensiese verslae uitstaande was."