Meest recent
Hugo Claus betower en bekoor steeds ná vier dekades
2023-09-11"Het verdriet van België is ’n semi-outobiografiese bildungsroman wat die verhaal vertel van ’n jong seun in ’n kloosterskool waar hy onder die streng regime van die nonne leer om slinks, genadeloos en kreatief te wees."
Persbericht: nieuwe reeks Voortvarend Nederlands Virtueel
2023-09-11Op donderdag 5 oktober, tijdens de Week van het Nederlands, trapt de IVN een nieuwe editie van Voortvarend Nederlands Virtueel af. Deze reeks, die gefinancierd wordt door de Taalunie, bestaat uit zes voor iedereen toegankelijke webinars over actuele ontwikkelingen in de neerlandistiek.
Vertaalprijs Zuid-Afrikaanse Academie voor Fanie Olivier
2023-09-08Vertaalprijs Zuid-Afrikaanse Academie voor Fanie Olivier
Persbericht: Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands
2023-09-08Kom luister saam met SASNEV na ’n gesprek tussen Yves T’Soen, Louise Viljoen en Alwyn Roux.
Verpligte module oor geslagsgeweld by UKZN verwelkom
2023-09-08"Geslagsongelykheid het volgens die Verenigde Nasie ’n groot impak op die lewens van kinders in Oos- en Suider-Afrika. Daar is ’n direkte korrelasie tussen ’n kind se geslag en die moontlikheid om hul regte te verwesenlik en hul volle potensiaal te geniet, met sosiale norme wat seuns bo meisies in die meeste aspekte van die lewe bevoordeel."
Breytenbach notitie #13 (deel 1): "Zwervend door verbeelde streken / denk ik vaak aan jou, penseur sauvage in nomadenland"
2023-09-07"Mijn aandacht voor Breytenbach was zeker in het prille begin esthetisch gericht, vooral vanwege de lyrische en bloemrijke kwaliteiten van de gedichten die ik in Kouevuur (1967) en Die huis van die dowe (1969) aantrof."
Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Vertaalde Werk – Fanie Olivier
2023-09-07Lees Andries Visagie se huldigingswoord aan Fanie Olivier, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Vertaalde Werk.
Solidariteit kap regering oor intimidasie van onderwysers
2023-09-07"Die reaksie volg ná uitsprake van die adjunkminister van basiese onderwys, Reginah Mhaule, waarin sy aanvoer dat Afrikaanse onderwysers ook in Engels móét klasgee wanneer Engelse leerders by hul skool skoolgaan."
Bekoorlike Riebeek-Kasteel een van SA se oudste dorpe
2023-09-06"Gaan proe olywe, koop olyfolie of wyn en verwyl die ure in die middedorp se klein handelstegie Short Street, met ’n glas yskoue Pieter Cruythoff van Riebeek Wine Valley Co."
Verdere brandstofprysstygings na dié week se massiewe verhoging
2023-09-06"Die hoofekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing aan die Universiteit Stellenbosch, Hugo Pienaar, het volgens Eyewitness News gesê dit impliseer dat verbruikers in ’n groot mate in die afsienbare toekoms sal moet opdok vir hierdie hoër pryse."
Press release: JOMBA! Contemporary Dance Experience Launches 25th Anniversary Book
2023-09-05The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts’ JOMBA! Contemporary Dance Experience celebrates its 25th anniversary this year, and to mark the occasion the festival will launch its special book, in partnership with the University of KwaZulu-Natal Press, supported and sponsored by the French Institute of SA (IFAS) and Business and Arts South Africa (BASA).
Hoogste Hof van Appèl moet besluit oor "Kill the Boer"
2023-09-05"AfriForum se standpunt is dat die lied ’n duidelike voorbeeld van haatspraak is en dat dit die boere van Suid-Afrika in gevaar stel."
’n Pad na Oekraïne: Die hoekom is die kruks van hierdie kykNET-film
2023-09-04"Kort ná die uitbreek van die Russiese oorlog in Oekraïne het hy bekend geword as 'Nederland se Schindler' omdat hy met sy eie geld ’n bus vol mense uit Oekraïne vervoer het."
Hans Ester ontvang die Van Ewijck-Stigting se prestasieprys: commendatio deur Chris van der Merwe
2023-09-01"Hans Ester is ’n voortreflike brugbouer tussen kulture en ’n ambassadeur vir die Afrikaanse letterkunde."
Omstrede Bela-wet voorlopig weer in spore gestuit
2023-09-01"Die ommekeer is deur die DA en AfriForum verwelkom. Albei organisasies het hulle sterk uitgespreek teen wat hulle bestempel as die ANC se pogings om die Bela-wetsontwerp deur die parlement te stoomroller."
Intieme kunservaring toe baie meer persoonlik as beplan
2023-08-31"My intieme kunservaring word toe sommer in ’n japtrap baie meer persoonlik as wat ek kon droom."
Persbericht: Observaties op de brug tussen Afrikaans en Nederlands
2023-08-31De opstellenbundel Kwintet. Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands (W∞lf, Antwerpen) en de flankerende essaybundel Breyvier. Over taal, burgerschap en Breytenbach (Skribis, Gent) presenteren gevalstudies op het gebied van de transnationale literatuurstudie.
Platsak Eskom wil die publiek verder melk
2023-08-31"Eskom het glo in April ’n regulatoriese skoonmaakrekeningaansoek (RCA) by Nersa ingedien waarin hy poog om R24 miljard se historiese koste- en inkomste-afwykings vir die 2021/22-boekjaar te verhaal. As Nersa hierdie aansoek goedkeur, sal dit waarskynlik bygevoeg word bo en behalwe toekomstige elektrisiteitstariefverhogings."
Tweespraak van Yves T’Sjoen met Alwyn Roux: Beyond close reading. Politieke en sociale implicaties van literatuur
2023-08-30"Alkant olifant begin juis met die anekdote van die ses blinde mans van Indostan wat voor ’n olifant te staan kom. Hulle vra wat hierdie fenomeen is waarvoor hulle te staan. Elkeen gee ’n ander antwoord, waarvan nie een reg is nie, maar elkeen sy eie siening van wat die ding nou eintlik is, weergee."
Persverklaring: Sy hart met ’n wye boog terug na Suid-Afrika
2023-08-30Die musiekfees, "Festival voor het Afrikaans", noem hom een van die belangrikste rolspelers onder Afrikaanse musikante tussen Suid-Afrika, België en Holland.