Meest recent
Vuurwarm politieke week lê vir Suid-Afrika voor
2023-02-07"Suid-Afrikaners behoort teen die einde van die week groter duidelikheid te hê wat president Cyril Ramaphosa en sy regering se planne is om die land uit die energiekrisis en die ekonomiese moeras te lei waarin beurtkrag dit gedompel het."
Persbericht: Extra show Radio Raps in Comedy Café, Amsterdam
2023-02-06Deze act van Rikus de Beer komt voor het eerst naar Nederland en het optreden van 23 februari is al helemaal uitverkocht. Daarom is besloten om er op 24 februari nog een optreden aan vast te plakken in het Comedy Cafe te Amsterdam. Het wordt een late night-optreden van 22.30 uur tot middernacht. Voor dit optreden is nog een klein aantal kaarten beschikbaar.
Toekomst van Ingrid Jonkers nalatenschap ligt nu bij Erfenisstigting, zegt Nederlandse museumdirecteur
2023-02-06"'Sy het gesterf met haar lewenswerk voltooi', schreef haar dochter na het overlijden van Simone Garcia Marques. Hoe staat het met de literaire nalatenschap van Simones moeder, Ingrid Jonker? Aad Meinderts, directeur van het Literatuurmuseum in Den Haag, geeft openheid van zaken."
Kübra Gümüşay: "Haat is geen mening"
2023-02-03"Anders dan de titel suggereert, is Spreken en zijn van Kübra Gümüşay geen boek over taal, maar over macht."
Openbare verontwaardiging oor sokkerborgskap
2023-02-03"Outa sê die Tottenham Hotspur-voorstel is nog ’n projek wat wys hoe verwyderd die regering is van die behoefte om sy skaars inkomste verstandig te bestee."
Skok en woede na leerder skoolmeisie glo aanrand
2023-02-02TimesLIVE berig die Gautengse Departement van Onderwys het gesê dat ’n graad 10-leerling wat glo by hierdie voorval betrokke was, geskors is.
Nou maak beurtkrag nuwe kragte in SA los
2023-02-01"Beurtkrag diskrimineer nie op grond van ras nie, ook nie op grond van ekonomiese status nie. En dis nie asof jy krag by die bure kan gaan leen as hulle dalk ’n binnenshuise opwekker of die raserige opwekkers buite het nie. Saamstaan is dus die enigste uitweg – en dit is saamstaan wat die regering gedwing het om die verwagte styging in die elektrisiteitsprys, hoewel reeds goedgekeur, op ys te laat plaas. Saamstaan het dus reeds resultate opgelewer, maar dinge kan nie daar gelaat word nie, aangesien dit nog nie die einde van beurtkrag beteken nie."
Gemengde gevoelens oor regering se beoogde ramptoestand vir Eskom
2023-02-01"’n Nasionale ramptoestand kan Eskom-tenders en die verkryging daarvan bespoedig, aangesien dit baie reëls wat tot rompslomp lei, opskort, maar dit kan ook die deur vir korrupsie oopmaak."
Beurtkrag pootjie nou ook ID-dokumente en paspoorte
2023-01-31"By besoeke aan Bronkhorstspruit se Binnelandse Sake-kantoor saam met ’n raadslid, Lida Erasmus, is glo gevind dat daar gevalle is waar mense aansoek doen vir ’n ID-dokument of paspoort, die aansoek voltooi en ’n geldige kwitansie ontvang. ’n Paar weke later wanneer hulle na die kantoor terugkeer om uit te vind hoekom die dokumente nie gereed is nie, vind hulle dat die aansoek heeltemal uitgevee is as gevolg van beurtkrag wat veroorsaak dat die stelsel van lyn gaan."
ChatGPT: vloek of zegen voor generatie Alfa
2023-01-30"Lieve kleinkinderen, er staat jullie heel wat te wachten de komende jaren. Jullie zouden kunnen denken dat ChatGPT, het nieuwe pareltje van artificiële intelligentie, daar veel mee te maken zal hebben. Natuurlijk niet. Jullie zijn slay genoeg. ... Iets wat sedert de ontdekking van de boekdrukkunst bij al de vorige generaties onveranderd is gebleven, is dat zij op een onbewaakt ogenblik in een hoekje gingen zitten en hun dromen en gedachten de vrije loop lieten bij het lezen van een goed boek. ... Maar ook ChatGPT heeft veel boeken nodig om jullie pientere vragen te kunnen beantwoorden. ... Wanneer technologie te opdringerig wordt, tellen alleen jullie dromen. Die moeten jullie volgen."
Johannesburg terug na die ANC
2023-01-27"Onderlinge gevegte tussen koalisievennote in Johannesburg se stadsraad het weer eens die politieke beheer van Johannesburg se metroraad aan die ANC oorhandig. Dit volg nadat samesprekings tussen die DA en die Patriotic Alliance (PA) om die koalisie te probeer red Woensdagaand op die rotse beland het. Dit het die veelparty-koalisie in die stad Johannesburg se magsbasis vernietig en die burgemeester se kop vir ’n tweede keer binne ’n jaar geëis."
Skokkende video wys hoe man sy vrou na bewering aanrand
2023-01-26"’n Skokkende video van ’n man wat besig is om sy vrou na bewering in hulle slaapkamer aan te rand terwyl hulle minderjarige dogtertjie dit moet aanskou en hom probeer keer, dien as getuienis in ’n saak wat tans voor die hof is nadat dit aanvanklik teruggetrek is."
Moderne Suid-Afrikaanse musiek in Gqeberha
2023-01-25"Ons hoor so dikwels snedige opmerkings oor dekolonisering. Dinsdagaand se optrede het gewys dat ’n oop en vernuwende manier van dink oor musiek ontsettend positief kan wees. Daar is nie slagspreuke rondgestrooi nie, daar was bloot uitstekende musikante van Suid-Afrika wat die bekende van Europa gemeng het met klanke, ritmes en tegnieke uit Afrika."
Suid-Afrika se rooi tapyt vir Rusland laat die rooi ligte flikker
2023-01-25"Die rooitapytontvangs wat Lawrof by die Waterkloof-lugmagbasis geniet het, stuur ’n gevaarlike boodskap die wêreld in."
Russiese minister in Suid-Afrika verwelkom te midde van fel kritiek
2023-01-24"Die Russiese nuusagentskap Tass berig Lavrov se vliegtuig het by die Suid-Afrikaanse Lugmagbasis Waterkloof geland, waarna hy samesprekings gevoer het met sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot Naledi Pandor."
Hans Ester vereer vir sy bydrae tot literêre bande en wedersydse kulturele belangstelling tussen die Lae Lande en SA
2023-01-23Hans Ester is die ontvanger van die Prestasieprys van die Van Ewijck-Stigting vir 2023. Hy het met Willem de Vries gesels oor die literêre landskap tussen Nederland en Suid-Afrika, en oor skrywers en kulturele uitwisseling wat oor dekades heen strek.
Persbericht: Antjie Krog bij Boeken uit het Huis
2023-01-23In 2023 viert het Zuid-Afrikahuis een feestelijk jubileum: "100 jaar aan de Keizersgracht". We zijn dan ook verheugd om in de eerste Boeken uit het Huis van het nieuwe seizoen niemand minder dan Antjie Krog te mogen verwelkomen. Terecht typeerde Remco Campert haar ooit als "Nobelprijswaardig".
Beurtkrag kan voedselsekerheid op die rotse laat beland
2023-01-20"Elektrisiteit is sentraal tot moderne boerderypraktyke en die toename in beurtkrag het boerderybedrywighede ernstig ontwrig. Pompstasies, besproeiing, verkoeling en ander stelsels is almal afhanklik van kragtoevoer."
In memoriam Sietse Bosgra: "Je laat hun strijd niet vallen voor die uitgestreden is"
2023-01-19"Op 8 januari is de Nederlandse politieke activist Sietse Bosgra overleden. Hij werd 87 jaar. Ruim een halve eeuw lang toonde Bosgra zich solidair met bevrijdingsbewegingen wereldwijd. In de jaren zeventig en tachtig protesteerde hij tegen de apartheidspolitiek in Zuid-Afrika."