Meest recent

Diversiteitsdebakel by skool laat gemoedere steeds hoog loop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-09

"Gemoedere loop steeds hoog oor ’n voorval by die Fish Hoek High School in Kaapstad waar leerlinge na bewering getraumatiseerd is as gevolg van sogenaamde diversiteitsopleiding waar hulle glo onder andere wysgemaak is dat slegs wit mense rassisties kan wees."

Die land van vuur en ys

Maryke Roberts Reizen 2022-11-08

As jy die land van vuur en ys in die Noord-Atlantiese Oseaan aan die voete van Groenland besoek, moet jy natuurlik albei ervaar: vuur en ys, skryf Maryke Roberts ná tien magiese dae in dié ongerepte wildernis.

Donkiekarre vir vervoer kos glo byna R1 miljoen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-08

"Twee soorte karretjies is aangekoop. Sommige is tweesitplekkarretjies vir R32 500 en ander het vier sitplekke en kos R45 500."

Breytenbach notitie #7: Vraaggesprekken met Breytenbach in het Vlaamse weekblad HUMO

Yves T’Sjoen Meningen 2022-11-07

"Interessant zijn Breytenbachs beschouwingen over de verhouding tussen poëzie en politiek activisme: 'Politiek is de kunst van het mogelijke, kunst is de noodzaak van het onmogelijke' én 'Ik vind niet dat het de rol van de kunstenaar is politiek actief te zijn'. Opmerkelijk is dat in beide vraaggesprekken in HUMO met Breytenbach net die politieke overtuiging en zienswijze en nauwelijks of niet het creatieve werk aan bod komen."

Voertaal: Jouw wisselleerstoel

Voertaal Nieuwsbrief 2022-11-04

Voertaal: Jouw wisselleerstoel

Persverklaring: Aanlyn lesing – die grense van Suid-Afrika (15 November 2022)

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-11-04

Weens politieke druk en swak dienslewering is van die provinsiale grense steeds besig om te verander. Jaco Grobbelaar het ’n aanbieding voorberei oor die geskiedenis en ontwikkeling van die grense van Suid-Afrika.

Konstitusionele Hof sal oor omstrede padverkeerswet beslis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-04

"Die grondwetlikheid van die omstrede voorgestelde Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersmisdrywe (Aarto) sal op 15 November deur die Konstitusionele Hof aangehoor word. Die regering wil met die wet ʼn enkele nasionale stelsel skep om padverkeer te reguleer, wat die eksklusiewe wetgewende bevoegdheid van provinsies om dit te doen wegneem."

Wisselleerstoel Nederlands in Zuid-Afrika en Namibië

Yves T’Sjoen, Yra van Dijk Academisch 2022-11-03

"De onderzoeksleerstoel Nederlandse taal- en letterkunde en cultuurkunde (meertalige context en culturele diversiteit) (Universiteit van Kaapstad, Universiteit van die Wes-Kaapland en Universiteit Stellenbosch) is met de eerste leerstoelbekleder Prof. Yra van Dijk (Leiden) in vliegende vaart van start gegaan."

DA wil ’n stokkie voor ministers se buitensporige byvoordele steek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-03

"Dit volg nadat die media onlangs berig het kabinetsministers in Suid-Afrika betaal nie munisipale tariewe, insluitend water en elektrisiteit nie, ondanks hul maandelikse R200 000-salaristjeks."

Minister privaat vervolg vir dieremishandeling

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-02

"Die NDBV sê in ’n verklaring dit maak ’n bespotting van die regstelsel dat geregtigheid vir die lyding van honderde diere sedert 2014 voortdurend vertraag is."

Polisiestasies word van wapens beroof, bendelede infiltreer die polisie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-01

"Intussen het regter Daniel Thulare verlede week in ’n uitspraak onthul dat daar bande tussen bendelede en die polisie in die Wes-Kaap bestaan."

Die IVN-kongres in Nijmegen 2022

Carmi Britz Academisch 2022-10-31

"Die kongres van die Internationale Vereniging voor Neerlandistiek (IVN) het van 22 tot 26 Augustus 2022 in Nijmegen plaasgevind. Dit was ’n mengelmoes mense van oor die wêreld (33 lande) met ongeveer 200 referate, panele, gesprekke, hooflesings of werkswinkels om aan deel te neem of by te woon. Dit was inderdaad ’n reusekongres en die sessies is verdeel in ses afdelings, naamlik letterkunde, kultuur, taalkunde, didaktiek, vertaling en die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN). Die aande was ook gevul met kultuurverrykende gebeurtenisse om by te woon."

André Demedts en een Vlaamse verbintenis

Yves T’Sjoen Meningen 2022-10-31

"De Zuid-Afrikaanse academica heeft het over Demedts als een 'geesgenoot en brugbouer' die tussen 1951 en 1979 heeft bijgedragen tot de samenwerking tussen Vlaamse schrijvers en het wetenschappelijk periodiek."

Waarskuwing oor moontlike terroriste-aanval het Suid-Afrikaners aan die raai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-10-28

"Die waarskuwing het Suid-Afrikaners hot en haar laat gis op sosiale media oor die potensiële teiken van die beweerde aanval en of dit  ernstig opgeneem moet word."

Johannesburg se magsbalans steeds in die weegskaal   

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-10-27

"Regskenners waarsku egter dat haar oorwinning van korte duur kan wees as haar politieke teenstanders besluit om teen die uitspraak te appelleer."

Breytenbach notities #6: Breytenbach-documenten in het archief van de Universiteit van Witwatersrand

Yves T’Sjoen Meningen 2022-10-26

"In het Historical Papers Research Archive van de Universiteit van die Witwatersrand (Johannesburg) worden de Alexandre Moumbaris Papers geconserveerd. In het dossier A3441 bevinden zich archivalia die Breyten Breytenbachs betrokkenheid documenteren bij de antiapartheidsbeweging in Frankrijk en meer specifiek – samen met Johnny Makhatini en Barend Schuitema, toenmalig secretaris van de Nederlandse Anti-Apartheid Beweging– bij de oprichting van het Bureau d’information sur l’Afrique Australe (BIAA)."

Festival voor het Afrikaans staat open voor samenwerking

Ingrid Glorie Actueel 2022-10-26

Op zaterdag 15 oktober mocht Voertaal-correspondent Ingrid Glorie bij SASNEV in Pinelands, Zuid-Afrika, de Prestatiebeurs van de Van Ewijck-Stigting in ontvangst nemen. Glorie kreeg deze eervolle onderscheiding voor haar jarenlange inspirerende rol ter bevordering van de culturele betrekkingen tussen Nederland en Zuid-Afrika. 

Kaapstad se burgemeester wil keer dat Russiese oligarg voet aan wal sit       

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-10-26

"Hill-Lewis se ongewone versoek, komende van ’n burgemeester, geskied teen die agtergrond van die Russiese inval in Oekraïne wat deur die meeste lande ter wêreld veroordeel word. Suid-Afrika se regering weier egter om Rusland se optrede te veroordeel en staan op die kantlyn."

Dis-Chem se verbod op wit aanstellings gaan in die hof draai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-10-25

"Nadat Dis-Chem verlede week die omstrede memorandum teruggetrek het weens die ‘swak bewoording’, het hulle egter gesê hulle staan ​​by die moratorium."

Ierse bier en humor in Cork

Maryke Roberts Reizen 2022-10-24

"As deel van die Norwegian Cruise Line se nuutste skip, die Prima, se eerste vaart van Ysland na Nederland, doen ons vir 12 uur aan by die hawestad Cork in Ierland. Ná twee dae op die oop see is dit met gemengde gevoelens dat ’n mens die eerste groen, dobberende baken in Cobh, die klein dorpie reg langs die water, by jou venster sien verbygly. Die stille, oop, kalm see en loom dae op jou balkon of langs die swembad het jou half onwillig gemaak om besige stede en verkeer te trotseer."

Verified by MonsterInsights
Top