Actueel
Tug die kinders, vra Christelike belangegroep
2018-12-04"Suid-Afrikaners is in twee kampe verdeel oor die toepassing van lyfstraf deur ouers op kinders. Sommige meen dit is nie net ouers se reg om hulle kinders te slaan nie, maar ook hulle Christelike plig. Ander meen egter dit kan lei tot die verbrokkeling van ’n gemeenskap se standaarde en dien as aanhitsing tot geweld in ’n land wat ernstig gebuk gaan onder geweld teen veral vroue en kinders."
’n Taai besluit: die media besin oor ’n boikot van ’n politieke party
2018-12-03"Moet, of wil, die nasionale media van ’n land die stem van ’n politikus en sy party snoer?"
Die vrystelling van slawe in die Kaapkolonie: 1 Desember 1834
2018-12-01Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes daarna as vakmanne vir vier jaar vir hul eienaars werk. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838. Hier is ’n keuse uit LitNet-materiaal oor die rol en invloed van slawe en hul afstammelinge in Suid-Afrika.
Judith Calmeyer Meijburg: "In deze baan komt alles samen"
2018-12-01"Vanaf 1 december heeft het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam een nieuwe directeur. In dit exclusieve interview vertelt Judith Calmeyer Meijburg over haar band met Zuid-Afrika, over wat het betekent om als vrouw carrière te maken in een mannenwereld, en over haar plannen met 'hét' Huis."
Goeie én slegte nuus vir Kersfees
2018-11-30"Goedkoper petrol, meer water vir Kapenaars maar die moontlikheid van ’n donker Kerstyd is Suid-Afrikaners se vooruitsig vir die Kersseisoen."
Zelda la Grange in Gent: "Wat wordt onze nalatenschap?"
2018-11-30"Op maandag 26 november gaf Zelda la Grange in Gent de vijfde Nelson Mandela-lezing. La Grange was bijna twintig jaar lang Mandela’s persoonlijke assistente. Hoewel haar verhaal in Zuid-Afrika inmiddels wijd bekend is en zij ook in Nederland geen vreemde meer is, was dit de eerste keer dat ze in België optrad."
Bankbaas sonder kantoor, motor of lessenaar
2018-11-29"Celliers wat die afgelope vyf jaar aan die stuur van FNB staan, sê sy slimfoon is sy kantoor. Hy het ook vyf jaar gelede besluit om van sy motor ontslae te raak."
We hebben een boerkaverbod. Maar wat nu?
2018-11-29"De belofte van burgemeester Femke Halsema van Amsterdam dat ze niet van plan was het boerkaverbod te gaan handhaven, heeft veel losgemaakt. Wie zit er eigenlijk op te wachten dat gesluierde vrouwen straks door de politie uit de tram gezet worden? En heeft de politie daar wel tijd voor?"
Vroueskrywers vier 16 dae van aktivisme saam
2018-11-28"Die vroue wat aan die simposium vir Afrika-vroueskrywers in Johannesburg deelneem, sal onder andere praat oor rassisme en marginalisering en die nalatenskap van die verlede asook die mislukkings van vandag om geweld teen vroue en kinders hok te slaan."
In memoriam: Bas de Melker (1960–2018)
2018-11-28"Op vrijdag 16 november overleed op 58-jarige leeftijd Bas de Melker. Bas was reeds geruime tijd ziek, maar zoals zo vaak kwam het bericht van zijn overlijden toch onverwacht. De naam van Bas zal ook altijd onlosmakelijk verbonden blijven met het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam."
Malema en EFF onder skoot
2018-11-27"Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, het Maandag strafregtelike aanklagte by die polisie ingedien teen Malema. Gordhan, vergesel van sy regsverteenwoordiger, Tebogo Malatjie, het die aanklagte by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingedien. Die drie aanklagte is crimen injuria, laster en aanhitsing tot geweld."
’n Politieke "antie" wil Suid-Afrika se goeie mense byeenbring
2018-11-26"Suid-Afrika wag op die verwagte aankondiging van die naam van sy nuutste politieke party – ’n inisiatief van die voormalige burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, noudat haar paaie met die Demokratiese Alliansie (DA) geskei het. Dit is algemene praktyk wanneer verkiesingstyd in Suid-Afrika nader kom, soos nou in die aanloop tot die 2019 nasionale en provinsiale stemdag, dat daar gewoonlik ’n hele aantal nuwe partye opspring, asof sampioene in die veld, waarvan net enkeles werklik ernstig opgeneem kan word."
Rampspoed vir SA skrywers
2018-11-23"’n Voorgestelde wysigingswetsontwerp oor kopiereg kan rampspoedige gevolge vir Suid-Afrika se hele kunstebedryf inhou."
Het volkscafé als patrimonium
2018-11-23"De ene vindt er maar niets aan, terwijl het voor de andere erg gesmaakte vintage is, erfgoed zelfs. Het 'volkscafé' is misschien geen Vlaamse exclusiviteit, maar de manier waarop men het in het Zuidelijk deel van de Lage Landen invult is wél vrij uniek. Alleen, dit type kroeg is met verdwijnen bedreigd. Een gesprek met 'verzetsheld' Jan Van den Bossche."
Zuma het die kabinet mislei
2018-11-22"Leuens, manipulasie en misleiding van die uitvoerende gesag was aan die orde van die dag terwyl Jacob Zuma president van die land was."
’n Nuwe lente vir SASNEV
2018-11-22"Die Vlaams/Nederlandse Willem de Zwijgerstichting het in 1997 die Huis der Nederlanden gevestig en befonds die sentrum sedertdien. Op Vrydag 16 November 2018 het belangrike genote in die SASNEV-netwerk amptelik vir die eerste keer bymekaargekom om die nuwe voorsitter van die stigting te ontmoet."
Sanger vra verskoning vir onderbroekfoto
2018-11-21"Nog ’n Suid-Afrikaner is by sy eie vrou in die verleentheid nadat hy ’n skrapsgeklede foto van homself in sy onderbroek aan ’n ander vrou gestuur het."
Muchu gustu: Oor sokker en melk
2018-11-20"Ek mag verkeerd wees, maar mense soos Steve Biko, James Baldwin, Frantz Fanon, Maya Angelou en Martin Luther King sou dalk gesê het dat die stryd wat hulle gevoer het, nie belaglik gemaak moet word deur futiliteite oor melk drink nie. Miskien is dié ’n boodskap wat werk vir ons tye: 'Melk Verdeel, Sport Verenig.' Die Suid-Afrikaanse rugbyspan was miskien ’n bietjie stadig met Siya Kolisi wat nou eers die eerste swart kaptein is van die Bokke, maar die Nederlandse sokkerspan is gelukkig al vir ’n ruk ’n redelike weerspieëling van die samelewing."
Lieke Joosen: "In mijn dromen bezoek ik Zuid-Afrika regelmatig"
2018-11-20"Op 12 en 13 december staat Lieke Joosen in theater De Roode Bioscoop in Amsterdam met haar debuutvoorstelling Ubuntu (Ik ben omdat wij zijn). Hierin wisselt ze bestaande Afrikaanse liedjes en toonzettingen van Afrikaanse gedichten af met eigen composities in het Afrikaans. Want hoewel Joosen Nederlands is, heeft ze in het Afrikaans haar stem gevonden."
De Lille wil DA by stembus pak gee
2018-11-20"Die vuurvreterpolitikus Patricia de Lille se aankondiging dat sy ’n nuwe politieke party gaan stig, het gemengde reaksie onder Suid-Afrikaners uitgelok."