Actueel
IS claimt aanslag op fietsers in Tadzjikistan
2018-07-31"Vier toeristen, onder wie een Nederlander, zijn zondag omgekomen bij een aanslag in de Centraal-Aziatische republiek Tadzjikistan. Terreurbeweging Islamitische Staat (IS) heeft de aanslag opgeëist."
Platsak Eskom waarsku oor kragonderbrekings
2018-07-31"Die voortslepende twis tussen Eskom en drie vakbonde oor salarisverhogings kan groot dele van die land weer om die beurt sonder krag laat."
Regisseur Daryne Joshua: "Het verhaal van Ellen Pakkies staat niet op zichzelf"
2018-07-30"Tijdens het Festival voor het Afrikaans kun je kijken naar Die Ellen Pakkies Storie, een film die in september ook in Zuid-Afrika in de bioscoop draait. De film vertelt het tragische verhaal van een moeder die haar eigen zoon vermoordt."
DA slaan bollemakiesie oor De Lille
2018-07-27"Chaos het in die Kaapse metroraad uitgebreek toe raadslede ingelig is dat daar ’n ooreenkoms met De Lille bereik is en dat die wantrouemosie nie voortgaan nie. DA-raadslede het mekaar die hare ingevlieg en op mekaar geskreeu."
Rechter: Mariniers die in 1977 Molukse treinkapers doodschoten, handelden rechtmatig
2018-07-27"De rechtbank in Den Haag heeft woensdag bepaald dat de Nederlandse mariniers die bij de beëindiging van de treinkaping bij De Punt in 1977 zes van de negen Molukse gijzelnemers hebben doodgeschoten, correct hebben opgetreden. Ook zou er geen sprake zijn geweest van een 'heimelijke instructie' van de Nederlandse regering om alle gijzelnemers te doden."
Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee
2018-07-27"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog, en meer."
Die stemme in die Chinese eiers
2018-07-26"Ramaphosa het in die laaste dae van Julie saam met die leiers van die BRICS-blok van lande by ’n spitsberaad in Pretoria opgetree. As een van Thabo Mbeki se min diplomatieke prestasies het Suid-Afrika homself in die vorige dekade ingesmokkel as die vyfde land in Jim O’Neill se aanwysing van die destydse vier BRIC-lande as die enjins van die wêreldekonomie in die toekoms: Brasilië, Rusland, Indië en China."
Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger
2018-07-26"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"
Protes teen stygende brandstofpryse
2018-07-26"Die DA-leier, Mmusi Maimane, het Suid-Afrikaners aangemoedig om Dinsdag (31 Julie) in hulle massas op te ruk en deel te neem aan die beoogde massabetoging om hulle stemme dik te maak teen die hoë brandstofprys."
Is ’n filantroop met ’n skildery bedrieg?
2018-07-25"’n Skilder hoef, anders as ’n fotograaf, nie teenwoordig te wees by die gebeurtenis wat hy uitbeeld nie. Da Vinci het nie die Laaste Avondmaal bygewoon nie en Gèricault het nooit Medusa se vlot gesien nie, maar vir enigeen bly dit onmoontlik om iets te skilder wat ná sy dood plaasgevind het."
Eskom se korrupsie kos Suid-Afrika miljarde
2018-07-25"Kommentators het ’n donker prentjie vir Eskom geskets nadat die maatskappy se jongste finansiële resultate bekendgemaak is. Die maatskappy se kumulatiewe onreëlmatige besteding sedert 2012 beloop bykans R20 miljard. Sowat R3 miljard se onreëlmatige besteding is vir verlede jaar alleen aangedui."
Droogte in Waterland
2018-07-24"Over 'Day Zero' hoeft Nederland zich geen zorgen te maken. Toch laten de gevolgen van klimaatverandering zich ook hier voelen. Sinds april is er nauwelijks regen gevallen, en maandag steeg het kwik tot boven de dertig graden."
Kaapstad se treindienste deur brande gesaboteer
2018-07-24"Die skade wat brandstigters aan treine by die Kaapstadse stasie aangerig het waarin treinwaens die afgelope naweek uitgebrand het, beloop na raming sowat R30 miljoen."
De Noord/Zuidlijn is eindelijk onderweg
2018-07-23"Een moment waar lang naar uit is gezien. Op zaterdag 21 juli werd in Amsterdam de Noord/Zuidlijn in gebruik genomen. De nieuwe metrolijn verbindt Amsterdam-Noord met de rest van de stad. Zo is Amsterdam ván een stad die door het IJ in tweeën wordt gesneden volgens de kersverse burgemeester Femke Halsema veranderd in een 'stedenbouwkundige eenheid' 'rondom het IJ'."
Sport, die afgod, se donker kant
2018-07-20"Hoe manifesteer ’n diepgewortelde rassisme? Hoe manifesteer die nooitvergete druk van apartheid? Hoe 'gevaarlik' is dit om mense met sulke verskillende agtergronde saam in een span te sit?"
Nelson Mandela geëerd met vredeswandeling door Den Haag
2018-07-19"Op 18 juli werd wereldwijd de honderdste geboortedag van de Zuid-Afrikaanse antiapartheidsstrijder en politicus Nelson Mandela gevierd. Ook in Nederland werden er op verschillende plaatsen in het land bijeenkomsten gehouden."
Laaste oomblikke op Nederlandse rampvliegtuig
2018-07-19"Dramatiese videomateriaal is op die internet bekend gestel van die laaste oomblikke aan boord van die 64-jaar oue Convair 340 vliegtuig wat vir Nederland bestem was en verlede week buite Pretoria neergestort het."
Je gelooft je oren niet
2018-07-19"Minister Stef Blok van Buitenlandse Zaken ligt onder vuur nu er beelden zijn opgedoken van een besloten bijeenkomst, waar hij verbijsterende uitspraken deed over onder meer xenofobie, de multiculturele samenleving en Suriname als 'failed state'. Volgens de minister zelf had hij alleen het debat een beetje willen 'prikkelen'."
Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek se winterskool 2018
2018-07-18"Vanaf 1 tot 7 Julie het studente verbonde aan agt Suid-Afrikaanse universiteite, asook die Universiteit van Namibië, in Port Elizabeth byeengekom vir vanjaar se winterskool. Altesaam 23 studente het die weeklange kursus in Nederlandse taalverwerwing asook Nederlandse en Vlaamse letterkunde gevolg."
ANC wen steun terwyl DA agteruit boer
2018-07-18"Tydens die vorige verkiesing in 2014 het die DA byna 60% van die stemme in die Wes-Kaap getrek. Volgens Ipsos se jongste peiling geniet die DA tans slegs sowat 28% van die steun en die ANC is kort op hul hakke met 26% van die steun."