Actueel

Suid-Afrikaners praat oor grondonteiening sonder vergoeding

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-22

"Die Suid-Afrikaanse parlement se Grondwethersieningskomitee begin volgende week met openbare verhore oor die onteiening van grond sonder vergoeding. Meer as ’n miljoen skriftelike voorleggings is reeds deur Suid-Afrikaners ingedien as deel van die openbare kommentaar of die Grondwet gewysig behoort te word om grondonteiening sonder vergoeding moontlik te maak."

Aanrijding met busje was geen terroristische aanslag

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-06-22

"De organisatoren konden terugkijken op misschien wel de meest geslaagde editie van Pinkpop ooit. De feestelijke stemming sloeg echter om toen bekend werd dat er op een van de wegen buiten het festivalterrein een aanrijding had plaatsgevonden met dramatische gevolgen."

Oud-Springbok wil hof toe oor ''rassisme''

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-21

"Die voorval waartydens die bruin sportanalis en voormalige Springbokrugbyspeler Ashwin Willemse ’n maand gelede uit die sportateljee geloop het, gaan in die gelykheidshof verder gevoer word."

Suid-Afrikaners in die duister oor Eskom

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-20

"Suid-Afrikaners sal nog ’n week of wat in die duister wees oor die gevolge wat die Eskom-staking op hul kragtoevoer gaan hê."

 

"En Suid-Afrika het ’n plek vir almal": die viering van Mandela se 100ste jaar

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-06-15

"'We have made it very clear in our policy that South Africa is a country of many races,' het hy in die 1960’s gesê, rondom dieselfde tydperk toe hy lewenslank tronk toe gestuur is. En reeds tóé het hy benadruk: 'There is room for all the races in this country.'"

Omstrede oud SAUK-baas wil sy werk terughê

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-15

"Volgens Motsoeneng behoort die SAUK hulle te skaam vir die klagtes wat hulle teen hom ingebring het. Hy sê hy het in die beste belang van die SAUK en sy werkers opgetree en het geensins ’n groot ego soos wat beweer word nie."

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jerzy Koch en Karen Kuhn van die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań

Jerzy Koch, Karen Kuhn, Naomi Meyer, Menán van Heerden Academisch 2018-06-14

Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Jerzy Koch en Karen Kuhn van die Departement Nederlands en Suid-Afrikaans by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań, Pole.

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Anzil Kulsen Meningen 2018-06-13

"'If we must do Afrikaans, Vorster must do Zulu,' het een van die plakkate gelui wat op 16 Junie 1976 deur die betogende jeugdiges gedra is. Hul opstand was teen die besluit van die apartheidregering en die destydse Bantoe Onderwys-stelsel wat in 1974 geneem is en bepaal het dat swart leerders in Afrikaans onderrig moet ontvang."

Vlaanderen in honderd verhalen

Michaël Vandamme, Karim Van Overmeire Interviews 2018-06-13

Karim Van Overmeire is niet alleen politicus (Vlaams Volksvertegenwoordiger, Schepen in de stad Aalst), hij is ook – en vooral – een man met een grote historische belangstelling. Samen met co-auteurs Tomas Roggeman en Maarten Vanderbeke schreef hij “Honderd keer Vlaanderen – Straffe verhalen over het volk tussen Noordzee en Maas”, een bundeling van wetenswaardigheden, sommige wel erg verrassend, over Vlaanderen. Een gesprek.

Die ANC hoort in kwarantyn

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-13

"Volgens Moeng is die enigste oplossing vir Suid-Afrika ’n nuwe politieke party wat waardegedrewe is en waarin alle Suid-Afrikaners tuis kan voel."

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Hermann Giliomee, Naomi Meyer Interviews 2018-06-13

"Vir my was ’n Afrikaner nog altyd iemand wat hom met die Afrikaners vereenselwig en Afrikaans kon praat."

 

Roken blijkt nog veel ongezonder dan werd gedacht

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-06-13

"Nieuw Nederlands onderzoek laat zien dat roken nog veel slechter is voor de gezondheid dan tot nu toe werd gedacht. In sommige gevallen wel twintig keer!"

Muchu gustu: Oor vliegtuie en sitplekgordels

Alfred Schaffer Meningen 2018-06-12

"Dink jou in dat jy elke liewe dag, dag na dag, vreeslik hard en baie lank moet werk vir ’n appel en ’n ei, en dat jy, maak nie saak hóé hard jy werk nie, elke dag die evidente Ander is en bly."

Honderd jaar Zuiderzeewet

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-06-12

"Deze week is het precies honderd jaar geleden dat de Zuiderzeewet werd aangenomen. Tót die tijd bestond een groot deel van het Nederlandse landoppervlak zoals we dat nu kennen, nog uit water. De Zuiderzeewet was het startschot voor de aanleg van 'nieuw land'."

Ontevredenheid in Oost-België

Michaël Vandamme Meningen 2018-06-12

"Doorgaans staat dat kleine strookje Duitstalig België synoniem voor rust en vrede. Toch blijkt er een onderhuidse ontevredenheid te groeien. Naarmate het land steeds meer een verhaal van deelstaten is geworden, voelen wat men wel eens 'de laatste Belgen' noemt zich wat verweesd achter gelaten. Enkele recente incidenten geven gestalte aan die latente ontevredenheid."

Varkensvlees voor de moskee moet kunnen, vindt moslimburgemeester

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-06-11

"Pegida Nederland had aangekondigd op donderdag 7 juni tijdens het avondgebed bij moskeeën in verschillende Nederlandse steden barbecues met varkensvlees te gaan houden."

Hof moet beslis oor NG Kerk se besluit dat gays nie mag trou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-06-08

"In hulle bydrae om die hof by te staan om tot ’n besluit te kom, sê die geslagskommissie geen vorm van diskriminasie kan ingevolge die Grondwet verdedig word nie."

Persvrystelling: Die Van Ewijck-stigting se Prestasieprys aan Nicol Stassen

Voertaal Cultuur 2018-06-08

"Hy is reeds jare lank besonder aktief betrokke by die bewaring van die Nederlandse kultuurerfenis in Suid-Afrika en die versterking van kultuurbande tussen Nederland en Suid-Afrika."

Hou my naam liewer hieruit

Hans Pienaar Nuusvinke 2018-06-08

"Naamsveranderinge oorvleuel natuurlik met kwessies uit die geskiedenis. Om jou naam op ’n openbare gebou te kry, is ’n tweesnydende swaard. Deels weens die ANC se gebrekkige hantering van die geskiedenis weet min mense wie OR Tambo is."

Bij de zestigste verjaardag van de Benelux

Michaël Vandamme Meningen 2018-06-07

"De samenwerkingsstructuur tussen België, Nederland en Luxemburg, kortweg Benelux, wordt wel eens 'de proeftuin van de Europese Unie' genoemd. De structuur met eigen parlement en rechtbank gaf gestalte aan samenwerking rond tal van concrete dossiers, toch moet men, zo waarschuwen deskundigen, het politieke gewicht ervan niet overschatten. Een terugblik op dit voorbeeld van prille Europese samenwerking."

Verified by MonsterInsights
Top