Actueel

Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar ervarings as migrant

Marni Bonthuys Meningen 2022-02-02

"Wat ook al die toekoms mag inhou, die pandemie het die ongelykhede in onderwys in ons land onderstreep, maar ook geïllustreer dat daar nie hier in Suid-Afrika, soos elders, die sosiale strukture bestaan om die skooldeure oop te hou as die nood druk nie."

Krisis in Oekraïne wek kommer, Corrie saai verwoesting, en goeie nuus vir reisigers

Milton Webber In het nieuws 2022-02-02

"Dreigende optrede van die Weste teen Rusland kan daartoe lei dat Rusland sy gastoevoer na Wes-Europa afsny; die eerste storm van 2022 het Maandag behoorlik vir konsternasie gesorg; vanaf afgelope Sondag hoef Suid-Afrikaners nie meer in kwarantyn te gaan by hul aankoms in Nederland nie; en die grootste seesluis ter wêreld open in Ijmuiden."

Beweerde seksskandaal in Wes-Kaap se regering onder vergrootglas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-02

"Winde het Sondag bevestig dat die aanklagte van ’n seksuele aard is. Volgens Winde is dit belangrik dat die klaers ’n onafhanklike ondersteuningstelsel het, wat insluit om die saak by die polisie aan te meld."

Mpho Tutu bevestigd als predikant in Amsterdam

Ingrid Glorie Actueel 2022-02-01

"Op zondag 30 januari werd Mpho Tutu, dochter van de onlangs overleden aartsbisschop Desmond Tutu, bevestigd als predikant in het Amsterdamse Vrijburg. Tutu hield een preek met persoonlijke elementen, geïnspireerd op een tekst van Jeremia, haar vaders 'lievelingsprofeet'."

Ramptoestand se moontlike afskaffing word weer bekyk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-01

"Suid-Afrikaners sal binnekort weet of die ramptoestand wat oor twee weke verstryk, vir nóg ’n maand verleng gaan word en of die regering gaan gehoor gee aan die talle oproepe uit verskeie oorde om dit na byna twee jaar te beëindig."

Persbericht ‒ Foto-expositie (Amsterdam): Transkei in Transitie

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-01-31

Twintig jaar is een mooie tijdspanne voor een fotografieproject. Een van de armste en meest afgelegen delen van Zuid-Afrika is het voormalig thuisland Transkei. Een plek die Tom van der Leij veelvuldig bezocht, over publiceerde en de locals potretteerde. Hoe is hun leven de afgelopen twee decennia veranderd in het nieuwe Zuid-Afrika? 

Kommer oor duisende leerlinge wat nooit matriek haal nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-28

"Altesaam 897 163 leerders het verlede jaar die matriekeksamen geskryf, maar die graad 10-inskrywings in 2019 was 1 045 424. Dit beteken dat minstens 148 261 leerders binne slegs twee jaar uit die stelsel uitgeval het en nie matriek voltooi het nie."

Wêreldbekende Robbeneiland word glo verwaarloos en wanbestuur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-27

"Daar word al maande in die media berig dat hierdie historiese erfenis van Suid-Afrika gruwelik verwaarloos word, vervalle is en in ’n toestand van wanorde verkeer. Toeriste wat die eiland besoek, kla ook oor die buitensporige prys wat hulle moet betaal om daarheen te gaan. Die eiland is een van die land se belangrikste post-1994 erfenissimbole."

Covid-kenners meen maskers en ramptoestand is uitgedien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-26

"Hy glo wel dat diegene wat weier om ingeënt te word, die gevolge moet dra. Hy sê sulke mense sal moet aanvaar dat sekere deure vir hulle gesluit sal word soos wat met die tennisspeler Novak Djokovic in Australië gebeur het."

Verstekelinge, vlugtelinge, verraaiers, voëlgriep en vokale protes

Milton Webber In het nieuws 2022-01-25

"’n Verstekeling is op Schiphol in die neuswiel van ’n vragvliegtuig uit Suid-Afrika aangetref; omstredenheid oor The voice of Holland kring verder uit; die Switserse Anne Frank-fonds het die bevindings van die ondersoekspan oor die beweerde verraaier van Anne Frank en haar gesin skerp gekritiseer; gewelddadige betogings wil stem verleen aan diegene wat skynbaar nie gehoor word nie; en voëlgriep rig groot skade in die landbou aan."

Wes-Kaap spog met van die wêreld se gewildste bestemmings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-25

"TSI gebruik die nuutste tegnologie om die krag van kunsmatige intelligensie toe te pas om sentimente van mense se voorkeure te ontsyfer. Dit is die eerste keer ooit dat bestemmings regoor die wêreld op so ’n wyse gerangskik word om die plekke te ontdek wat werklik die mees geliefd is."

Nachoem M Wijnberg oor Liedjes/Liedjies: "Vertalen maakt een belangrijk deel uit van wat poëzie is."

Willem de Vries, Daniel Hugo, Nachoem M Wijnberg Interviews 2022-01-24

Die poësie van Nachoem M Wijnberg het vir die digter Alfred Schaffer die deur na die skryf van poësie geopen. Só het Schaffer gesê toe hy gevra is na wat Wijnberg, een van die belangrikste eietydse digters in Nederland, vir sy eie skryfwerk beteken, en die nuus dat Daniel Hugo Wijnberg se bundel Liedjes in Afrikaans as Liedjies (imprimatur) vertaal het. Willem de Vries gesels met Wijnberg en Hugo oor die pasverskene bundel vertaalde poësie Liedjes/Liedjies.

Weerstand teen verpligte COVID-19-inentings bou op

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-21

"Ten spyte van ’n oorwig getuienis dat inenting teen COVID-19 help om die verspreiding van die virus te bekamp en help voorkom dat mense ernstig siek word of sterf as gevolg daarvan, is daar hewige teenstand onder baie Suid-Afrikaners wanneer dit by verpligte inentings kom."

Hof genader om die nasionale ramptoestand te beëindig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-20

"Die Solidariteit-beweging, waaronder Solidariteit en AfriForum, gaan met regstappe begin om die howe te vra om die ramptoestand te beëindig, terwyl Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, vra dat buitelugfasiliteite tot volle kapasiteit heropen mag word."

Dood en verraad in die Lae Lande

Milton Webber In het nieuws 2022-01-19

"Die gewilde sangkompetisie The voice of Holland word onmiddellik stopgesit; ’n jongman van Franse afkoms word aangekeer kort nadat hy glo ’n niksvermoedende vrou voor ’n aankomende moltrein gestoot het; ’n vierjarige se lyk word gevind; en ’n ondersoekspan het skynbaar die verraaier van Anne Frank geïdentifiseer."

Suid-Afrikaners huil krokodiltrane oor Redro se heengaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-19

"Suid-Afrikaners is in sak en as omdat een van hulle geliefde happies, naamlik vissmeer wat gewoonlik saam met roosterbrood geëet word, besig is om van die winkelrakke te verdwyn en blykbaar nie weer aangevul gaan word nie."

Almatine Leene, Theoloog des Vaderlands 2021: "Zuid-Afrika is mijn redding geweest"

Ingrid Glorie Interviews 2022-01-18

"Almatine Leene voelde zich al op jonge leeftijd geroepen. Ze wilde predikant worden. Maar er was een probleem: binnen het kerkgenootschap waartoe zij behoorde, de Gereformeerde Kerken vrijgemaakt (GKv), mochten vrouwen geen predikant worden. Daarom vertrok ze naar Zuid-Afrika, waar ze predikant werd bij de Nederduits Gereformeerde Kerk van Stellenbosch-Wes."

Hof het beslis oor matrieksuitslae in koerante

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-18

"Volgens Natasha Venter, bestuurder vir onderwysregte by AfriForum, dien die openbare opgewondenheid wat met die publisering van matriekuitslae gepaardgaan, as motivering vir toekomstige matrieks."

Hof bevind omstrede verkeerswet ongrondwetlik

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-14

"Die Hooggeregshof in Pretoria het die Aarto-wysigingswet waarop die beplande strafstelsel vir verkeersoortredings gebaseer is, ongrondwetlik en ongeldig verklaar."

Van Ewijck Stigting-prestasieprys 2022: ’n Onderhoud met Ingrid Glorie

Naomi Meyer, Ingrid Glorie Interviews 2022-01-13

"Toch biedt het feit dat Nederlanders en Vlamingen het Afrikaans dankzij de taalverwantschap redelijk makkelijk kunnen verstaan, extra mogelijkheden. Die wil ik gebruiken. Zuid-Afrika beschikt over onvoorstelbaar veel talent, zowel op het gebied van literatuur, muziek als toneel. De verhalen die uit Zuid-Afrika komen, maken indruk."

Verified by MonsterInsights
Top