Actueel

Die dood van ’n Suid-Afrikaanse illusie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-07-14

"Maar daar was ook een onaangetekende sterfgeval, naamlik die dood van die illusie dat wat ons tans sien gebeur, nie tot nou in Suid-Afrika moontlik sou wees nie."

Zuma was slegs die vonk in die kruitvat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-14

"Oudpresident Jacob Zuma mag die vonk gewees het, maar die huidige plundery in Suid-Afrika het niks meer met Zuma te doen nie. Dit is eerder ’n ongedissiplineerde bevolking met geen respek vir reëls of eiendom nie teenoor ’n swak-opgeleide en onbekwame polisiemag."

Nederland steeds in skok, Belgiese prinses toon staal

Milton Webber In het nieuws 2021-07-13

"Nederland is steeds geskok ná die gewelddadige aanval op die ondersoekende misdaadjoernalis Pieter R de Vries, die Belgiese pers is Vrydag toegelaat om te sien hoe die 19-jarige kroonprinses Elisabeth met ’n hindernisbaan klaarspeel en TopGear gesels oor polisiekarre."

Suid-Afrika se wynbedryf op die rand van afgrond

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-13

"Die voortgesette verbod sny die bedryf se lewenslyn af sonder enige inagneming van diegene wat hulle werk as gevolg daarvan verloor en armoede in die gesig staar."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Vincent Anioke from Nigeria

Naomi Meyer, Vincent Anioke Literatuur 2021-07-12

"I hope to keep sharing Nigerian stories with a global reach."

Geen gunsies vir Zuma in tronk nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-09

"Van die vrae op mense se lippe is of hy aansoek kan doen vir mediese parool, mag hy besoekers ontvang en sal hy enige voorkeurbehandeling geniet terwyl hy in die tronk is."

Peter R de Vries geskiet: ’n Aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat

Izak de Vries Meningen 2021-07-08

"Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry."

Kaapstad spog met grootse inentingsentrum in Afrika teen COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-08

"Die stryd teen COVID-19 in die Wes-Kaap het Woensdag ’n reusehupstoot gekry met die opening van een van die grootste massa-inentingsentrums in Afrika. Duisende mense sal elke dag by die sentrum ingeënt word."

ANC diep bekommerd oor wetteloosheid by Nkandla

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-07

"Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het hom sterk uitgespreek teen die afgelope naweek se wetteloosheid by oudpresident Jacob Zuma se woning, Nkandla, in KwaZulu-Natal."

Oor konings, slawe, komponiste, vliegtuie en die klimaat

Milton Webber In het nieuws 2021-07-06

’n Belgiese F-16-vegvliegtuig bots teen ’n gebou, die Nederlandse koning gekritiseer oor hy Duitsland toe vlieg, die komponis Louis Andriessen sterf, klimaatbetogers beset  ’n pensioenfonds en Amsterdam vra om verskoning vir slawerny.

Wetteloosheid vier hoogty by Nkandla te midde van COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-06

"Suid-Afrikaners is ontstoke oor die polisie se versuim om die afgelope naweek op te tree toe duisende mense die Covid-regulasies ten aanskoue van die hele wêreld oortree het."

“Het doel is om feest te vieren zoals in de goede oude tijd”

Izak de Vries Meningen 2021-07-05

"Daar is hoop. Sisonke wys dit. Nagklubs in Nederland en België wys dit. Suriname is oop vir besoekers wat ingeënt is. Ek brand om terug te keer na daardie dae, toe die 'moordenaars' sigbaar was."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia

Naomi Meyer, Rémy Ngamije Literatuur 2021-07-05

"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."

 

Zuma se uurglas as vry man loop leeg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-02

"Dit is die eerste keer in die land se geskiedenis dat ’n voormalige staatshoof tronk toe gestuur word."

Masakhane leads the way for low-resourced African languages online

Willem de Vries, Chris Emezue, Bonaventure Dossou Interviews 2021-07-01

Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.

Wynbedryf weer hof toe oor drankverbod

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-07-01

"Die twee week lange verbod op die verkoop van alkohol wat tans geld, volg op ’n 19-weke-verlies aan inkomste oor die afgelope 16 maande, wat ’n verwoestende uitwerking op die wyn- en toerismesektor gehad het. Meer as 269 000 mense werk in die sektor."

Hoogste hof lewer striemende en verdoemende uitspraak teen Zuma

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-30

"Een van Zuma se getroue ondersteuners, Carl Niehaus, het op Twitter uitgevaar teen die vonnis en gesê dit is totaal onaanvaarbaar. Hy sê dit is Zuma-ondersteuners se revolusionêr-demokratiese reg om hulle verontwaardiging en weerstand teen die vonnis uit te spreek en dat hulle dit onverbloemd sal doen."

Opposisie blameer regering vir nuwe inperkings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-29

"Opposisiepartye hou die regering verantwoordelik vir die strenger inperkingsmaatreëls wat Sondagaand deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is."

Jou selfoon weet jy is ingeënt, ’n tiener ry weg met ’n trein, en Oranje stel teleur

Milton Webber In het nieuws 2021-06-29

"Die treindiens Arriva het onder skoot gekom toe ’n video op sosiale media opgeduik het van ’n tiener wat deur die masjinis gevra is om die trein te bestuur. Saam met die nuwe versoepelinge wat die afgelope week in Nederland in werking getree het, is die CoronaCheck-selfoontoepassing ook bekendgestel. Die marechaussee, of militêre polisie, het Sondag drie kinders uit ’n motor gered, die temperatuur buite was ongeveer 29 grade Celsius. Die dagblad Trouw berig dat klimaataktiviste nou een van Nederland se grootste pensioenfondse in hul visier het om hulle te dwing om geen beleggings in fossielenergie meer te doen nie."

Welkom in Amsterdam, maar kyk waar jy piepie!

Izak de Vries In het nieuws 2021-06-28

"Terwyl Suid-Afrika tans weer erger inperking in die gesig staar, het die Nederlandse entstofprogram só suksesvol gewerk dat hulle met totaal ander probleme as ons te kampe het."

Verified by MonsterInsights
Top