Actueel

Suid-Afrika sê steeds nee vir Russiese entstof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-20

"Tot op hede het hierdie entstof ook nie die lys van noodgebruik deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gehaal nie."

Restauranteienaar gesteek oor koronapas, ’n nuwe Bybelvertaling, probleme met graffiti en ’n dwelmfonds

Milton Webber In het nieuws 2021-10-20

"Die eienaar van ’n Belgiese restaurant is met ’n mes gesteek, ’n man is na bewering deur drie jongmense voor ’n trem ingestoot, ’n Afgaanse tolk vir Nederland is vermoor, die Nederlands-Vlaamse Bybelgenootskap spog met ’n nuwe Bybelvertaling, en heelwat meer."

Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie

Izak de Vries SASNEV 2021-10-20

"As deel van die sewende Week van Nederlands het die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) ’n kortfilmkompetisie uitgeroep. Die wenners is op Saterdag 9 Oktober 2021 tydens ’n uitsending vanaf Studio SASNEV bekendgemaak."

Nóg ’n hofsaak oor Afrikaans by Universiteit Stellenbosch

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-19

"Die US ontken egter dat hulle afwyk van die 2016-taalbeleid. Volgens die US bly hulle verbind tot Afrikaans as onderrig- ​​en kommunikasiemedium in ’n inklusiewe, veeltalige konteks. Hulle sê dit is een van die min instellings vir hoër onderwys in ons veeltalige, diverse land wat hierdie benadering volg."

Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?

Izak de Vries SASNEV 2021-10-19

"Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word."

European Film Festival: Breaking glass ceilings for women in film (panel discussion)

Jessica Smith Film 2021-10-19

"The discussion was overwhelmingly positive. All agreed that the changing sociopolitical climate has started to create a space in which women and other marginalised groups are being given more chances to showcase their talents."

Sanlam Cape Town Marathon | Wêreldklas in ’n tyd van Covid

Izak de Vries In het nieuws 2021-10-18

"Wat meer is, dié marathon word tans amptelik geëvalueer om moontlik deel te word van die Abbott World Marathon Majors. Sou ons daarin slaag, sal Kaapstad aansluit by slegs ses ander wat as wêreldklasmarathons gesien word, naamlik die Londen-marathon, New York-marathon, Boston-marathon, Chicago-marathon, Berlin-marathon en die Tokio-marathon."

Kaapstad se treindienste op rand van totale ineenstorting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-15

"In ’n ondersoek wat pas bekend gemaak is, het die DA bevind dat byna 70% van Kapenaars in gebiede wat voorheen toegang tot passasierstreindienste gehad het, geen toegang meer daartoe het nie."

Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen

Izak de Vries SASNEV 2021-10-15

"In hierdie openhartige gesprek tussen Eureka Barnard en Kabous Meiring vertel Barnard hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook die geleenthede moet aangryp om van mekaar te leer."

Studio SASNEV | Taal en identiteit

Izak de Vries SASNEV 2021-10-15

"Die antwoorde is verrassend – van Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander tale omgaan."

Politieke partye looi mekaar voor verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-14

"Terwyl die groter partye soos die ANC, DA, EFF, Vryheidsfront Plus en IVP alles in die stryd werp om hulle steun onder die kiesers te vergroot, hoop kleiner partye en onafhanklike kandidate om vanjaar groter partye se magsgreep op plaaslike vlak te breek."

Belgiese Broos maak Bafana minder broos

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-10-14

"Soos wat sake nou staan, is daar genoeg rede om ten minste weer hóóp te mag hê dat 1996 weer ’n moontlikheid is – en dit is alles te danke aan die doelgerigte Belg met die misleidende van Broos."

Slawerny in die kerk, misdaad uit die tronk en ’n gay monarg?

Milton Webber In het nieuws 2021-10-13

"Volgens die Nederlandse kabinet hoef kroonprinses Amalia nie afstand te doen van die troon selfs al wil sy liewer met ’n vrou trou nie. Navorsing gaan gedoen word oor die rol van die kerk en Nederland se slawernyverlede. Een van die advokate van die misdaadbaas Ridouan Taghi in hegtenis geneem."

Studio SASNEV | Ontmoet die professore

Izak de Vries SASNEV 2021-10-13

"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.

Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters

Izak de Vries SASNEV 2021-10-13

"Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk na die gesprek.

Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

Izak de Vries SASNEV 2021-10-13

"Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek.

DA betoog by Minister se kantoor oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-13

"Volgens die DA en verskeie taalkenners is Nzimande se definisie van 'inheems' onwetenskaplik. Dit is ook  in stryd met die onlangse uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor Afrikaans by Unisa."

God sal glo die koronavirus wegwaai tydens Zuma se gebedsbyeenkoms

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-12

"’n Reuseverwelkoming word Donderdag 14 Oktober vir Jacob Zuma in KwaZulu-Natal gehou nadat hy onlangs op mediese parool vrygelaat is."

Nederland se politici gevra om druk op Suid-Afrika te plaas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-08

"Daar is Dinsdag en Woensdag gesprekke gevoer met lede van verskeie politieke groeperinge in die Europese parlement, met die doel om die Europese Unie aan te moedig om standpunt in te neem oor sake soos grondonteiening sonder vergoeding, raswette, korrupsie en die staatsverval in Suid-Afrika."

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Hugo Theart, Kabous Meiring SASNEV 2021-10-07

Hugo Theart verduidelik aan Kabous Meiring hoe TekstMarkt brûe bou tussen Suid-Afrika en Nederland, maar ook tussen die tale in Suid-Afrika en elders.

Verified by MonsterInsights
Top