Actueel

Wat was die eerste Afrikaanse film?

Menán van Heerden Meningen 2021-11-30

Die bekroonde film Barakat word beskryf as die eerste Moslem-film in Afrikaans. Hierdie AfriKaapse film, met Amy Jephta as regisseur, het in November 2021 die internasionale verhoog met ’n opwindende Oscars®-aankondiging betree. Dit laat my wonder: Hoe het die eerste film in Afrikaans gelyk?

Kommer oor seksuele mishandeling van kinders

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-26

"Nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid daarvan te hore gekom en vertoë aan die DOV gerig het, het die DOV bevestig dat daar wel ’n prima facie-saak teen die beskuldigdes is en dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) hulle gaan vervolg."

Taal en zorg: een wereldwijd probleem

Lisanne Homma, Christine Fourie Over taal 2021-11-26

"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"

Derde dosis teen COVID-19 oorweeg terwyl vierde golf nader

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-25

"Van die vrae waaroor tans by woonkomplekse gestry word, is: As besighede dit doen, kan die trustees of direkteure van jou gemeenskapsbehuisingskema dit ook doen? Kan inwoners of hul besoekers verplig word om bewys van inenting te lewer voordat hulle die kompleks binnegaan of van gemeenskaplike geriewe soos die swembad, gimnasium of klubhuis gebruik maak?"

Lae Lande steier onder geweld

Milton Webber In het nieuws 2021-11-24

"Verlede week het België aangekondig dat gesondheidswerkers vanaf April volgende jaar ingeënt moet wees en Nederland werk aan ’n wet om mense wat nie ingeënt is nie, te verbied om openbare ruimtes te gebruik."

Week van drama in Suid-Afrikaanse politiek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-24

"Dit plaas die DA nou in die ongemaklike posisie dat hulle nie anders kan as om wel met die EFF in gesprek te tree as hulle aan die bewind wil bly in munisipaliteite waar daar nie ’n volstrekte meerderheid is nie en waar die EFF gehelp het om die goue ketting om die burgemeester se nek te hang."

Misdaad vier steeds hoogty in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-23

"Suid-Afrika se misdaadsyfer toon ’n skokkende toename oor die afgelope tien jaar; die minister van polisie, Bheki Cele, sê hy is tevrede met die vordering wat teen misdaad gemaak word ..."

Nóg duurder petrol is Suid-Afrikaners se voorland

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-19

"Suid-Afrikaanse brandstofpryse het op 3 November aansienlik gestyg. Die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika (AA) waarsku dat R20 per liter teen die einde van die jaar ’n moontlikheid is."

DA kla minister by Verenigde Nasies aan oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-18

"Die DA het ’n klag by die VN se Organisasie vir Opvoedkunde, Wetenskap en Kultuur (Unesco) aanhangig gemaak teen die Suid-Afrikaanse regering en die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande."

Adriaan van Dis gesels met ’n memoirskrywer en vertaler oor die binnelewe van liefde en geweld in Suid-Afrika

Willem de Vries Literatuur 2021-11-17

"Maar wat die boek ook laat sien, het Van Dis oor tóé gesê, is dat die wye, droewe land alleen maar uit skeiding bestaan, range en stande waaroor Van Niekerk uitgebreid skryf, deftiger Afrikaners met mooier swembaddens en groener gras."

Shell groet Nederland, en nuwe hoop met entstowwe

Milton Webber In het nieuws 2021-11-17

"Royal Dutch Shell het Maandag aangekondig dat sy hoofkantoor na Londen gaan verhuis; koronabesmetting klim onder kinders wat nie ingeënt is nie; entstowwe word nog meer effektief; ’n kunshart gee hoop; en voëlgriep teister boerderye."

Piepklein party kraai koning in verskeie munisipaliteite

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-17

"Die PA het reeds hulle eerste burgemeester in Laingsburg tot die amp verkies gekry en hoop om nog verskeie burgemeestersposte en ander uitvoerende poste op burgemeesterskomitees landwyd in te palm."

Mej Heelal-kompetisie ontketen politieke storm in Suid-Afrika oor Israel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-16

"Vanjaar se Mej Heelal-kompetisie het in ’n politieke speelbal ontaard. Die regering het hulle steun aan die Mej Suid-Afrika-kompetisie onttrek omdat die organiseerders weier om vanjaar se Mej Heelal-kompetisie te boikot omdat dit in Israel plaasvind."

Vier broers se ontvoerders nog op vrye voet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-12

"Kenners sê die sielkundige effek wat die insident op die kinders en die res van die gesin gehad het, moet nie onderskat word nie. Die hele gesin sal waarskynlik berading by ’n traumaterapeut of sielkundige moet ontvang."

FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-11

"Suid-Afrika se laaste wit staatspresident onder apartheid, FW de Klerk, het in sy heel laaste boodskap aan die mense van Suid-Afrika opnuut onvoorwaardelik verskoning gevra vir die pyn wat apartheid veroorsaak het."

Een reis van geweld naar genade

Ingrid Glorie Literatuur 2021-11-11

"En op de derde reis verbindt ze de traditie van geweld uit het verleden met de cultuur van misdaad en geweld in Zuid-Afrika nú, vooral op het platteland. Alles overziend komt ze tot de conclusie dat Rubens moordenaars niet alleen dader zijn, maar ook slachtoffer."

Eskom is in totale verval, sê opposisie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-11

 "’n Wonderwerk is nodig om in Suid-Afrika se huidige elektrisiteitsbehoeftes te voorsien vanweë die haglike toestand waarin Eskom tans verkeer en die totale verval by die organisasie."

Fluitjieblaser wat voor Zondo getuig het vlug landuit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-10

"Williams beweer in sy verklaring hy is deur die regering, die universiteit waar hy etiek doseer het en deur baie vriende in die steek gelaat."

COVID-19 skep ’n “kode swart” in hospitale

Milton Webber In het nieuws 2021-11-10

"Die getal mense wat positief toets vir die koronavirus in die Lae Lande bly styg en neem kommerwekkende vlakke aan – hospitale trek veral swaar. In ander nuus steun die Biskop van Antwerpen ’n poging om aan Jacques Brel meer erkenning te gee; en die Nederlandse kroonprinses sal die Raad van State in die Paleis Kneuterdijk bywoon."

Ramaphosa positief oor ekonomiese vooruitsigte

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-09

"President Cyril Ramaphosa is vasbeslote om voort te gaan met sy ambisieuse beleggingsveldtog om buitelandse beleggers na die land te lok."

Verified by MonsterInsights
Top