Actueel

Godsdiens en die teleskoop

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-01-05

"Die gevolg is die grootskeepse vergrype van godsdienste, wat mense medepligtig aan moord maak deur ’n hoofregter te laat praat van entstowwe wat DNS verander, of te laat verkondig die virus is ’n sekulêre komplot deur Bill Gates en dat hy hulle lewens nog meer gaan beheer as wat sy rekenaars reeds doen."

Entstowwe moet bespoedig word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-05

"Die Progressiewe Gesondheidsforum het vroeër gesê die feit dat die regering beplan om eers teen aanstaande maand ’n entstof te bekom, is onverskoonbaar en sal verreikende gevolge inhou."

Een leven met Ivan Pillay

Ingrid Glorie Actueel 2021-01-04

In The unlikely Mr Rogue weerlegt journalist Evelien Groenink de geruchten over haar man Ivan Pillay, voormalig topambtenaar bij SARS, de Zuid-Afrikaanse belastingdienst. In een land waar een corrupte president en zijn trawanten de dienst uitmaken, is opkomen voor de waarheid een heldendaad.

AfriForum en DA loop bloutjies in hof oor oop strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-24

"Die burgerregteorganisasie AfriForum en die DA het albei bloutjies geloop in die hof met hulle pogings om die regering se sluiting van sekere strande as gevolg van COVID-19 ongrondwetlik te laat verklaar."

All we want for Christmas….

Mike van Graan Nuusvinke 2020-12-24

"So, perhaps Father Christmas could bring us a competent minister, and competent senior government officials?"

Zondo staan vas dat Zuma moet getuig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-23

"Die kommissie wil beide president Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, ondervra voordat regter Raymond Zondo hoop om in Maart te begin om sy verslag met die bevindings op te stel."

Kaapse dokters waarsku teen COVID hel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-22

"Twee mediese dokters in die Wes-Kaap het hulle frustrasie op sosiale media uitgestort met mense wat nie die omvang van COVID-19 wil besef nie."

My jaar van strengheid en plesier

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-12-22

"Annus horribilis is die frase wat koningin Elizabeth van Brittanje aan ons geskenk het ..."

Die plek waar ons voorsate geleef het

Elsabé Brits Academisch 2020-12-18

"Suid-Afrika met sy talle spesies hominiede, en diere wat lank gelede op die grasvlaktes geleef het, was inderdaad een van die plekke waar ons voorsate geleef en, belangriker, oorleef het. ’n Erfenis wat steeds ontdek word."

Ontvanger van P.C. Hooft-prys, Alfred Schaffer, ’n digter werksaam in die gebied tussen Afrikaans en Nederlands

Willem de Vries, Alfred Schaffer Actueel 2020-12-18

Die gesiene Nederlandse digter Alfred Schaffer wat in Suid-Afrika woon en werk, is die ontvanger van die P.C. Hooft-prys in 2021 vir sy poësieoeuvre. Willem de Vries het met hom gesels.

DA en regering bots skerp oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-18

"Die DA het Donderdag op twee fronte oorlog verklaar teen wat hulle beskou as die regering se drakoniese maatreëls om COVID-19 tydens die feesseisoen te beveg."

DA en AfriForum neem regering moontlik hof toe oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-17

"Die DA en AfriForum het albei aangedui dat hulle die besluit in die hof gaan beveg, tensy die regering sy besluit heroorweeg."

Ace Magashule kry ’n geel kaart van sy party

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-16

"President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners het ’n morele oorwinning behaal in die geveg teen korrupsie binne die ANC. Die party se top-amptenaar en sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdag ’n geel kaart van sy party se integriteitskommissie ontvang, wat aanbeveel het hy moet die politieke veld verlaat totdat hy onskuldig bevind is aan korrupsie."

Luister naar ervaringen van studenten met digitaal onderwijs

Ingrid Glorie Academisch 2020-12-15

"Moet alles wat we vroeger vanzelfsprekend vonden, ná de pandemie nog wel in dezelfde vorm terugkomen?"

Persbericht: Het Van Dale Woord van het Jaar 2020 is bekend!

Voertaal Actueel 2020-12-15

Op 15 december heeft Van Dale, de uitgever van het bekendste woordenboek van het Nederlandse taalgebied, het Van Dale Woord van het Jaar 2020 bekend gemaakt. Tussen 1 en 14 december konden mensen in Nederland en België stemmen op de twintig genomineerde woorden voor het Van Dale Woord van het Jaar 2020. Voor beide landen was er een eigen lijst opgesteld. 

Oor versoening en die "onbetaalde skuld"

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2020-12-15

"Moontlik ’n nog erger aanklag teen die ANC – of wag, teen die hele land en haar mense – is dat Versoeningsdag op 16 Desember geen werklike impak het as ’n dag waarop daar oor die 'groot trek' deur kolonialisme en apartheid en die menseregtevergrype wat daarmee gepaard gegaan het, gereflekteer behoort te word nie. Dit is veronderstel om ’n dag te wees waarop landsburgers besin oor 'onvoltooide vrede', haak-en-tak-eenheid en hoe sosiale kohesie bevorder kan word."

Persbericht: P.C. Hooft-prijs 2021 voor poëzie voor Alfred Schaffer

Voertaal Actueel 2020-12-15

Op maandag 14 december 2020 heeft het bestuur van de Stichting P.C. Hooft-prijs voor Letterkunde de P.C. Hooft-prijs 2021 toegekend aan Alfred Schaffer (1973). Dit gebeurde op voordracht van een jury bestaande uit: Jeroen Dera, Janita Monna (voorzitter), Ester Naomi Perquin, Carl De Strycker en Michael Tedja. Aan deze belangrijkste Nederlandse literatuurprijs voor een oeuvre is een geldbedrag verbonden van € 60.000.

GAZ-webinaar: Studie van Afrikaanse letterkunde baat by buiteperspektief en meertaligheid – Marni Bonthuys

Willem de Vries, Marni Bonthuys Academisch 2020-12-15

Die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika (GAZ)-webinaar van die Universiteit van Gent se Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika word op 16 Desember 2020 die eerste keer aangebied. Akademici in Suid-Afrika en België gaan hieraan deelneem. Marni Bonthuys, ’n dosent aan die Universiteit van Wes-Kaapland en aan Gent, is een van die deelnemers. Willem de Vries gesels met haar.

GAZ-webinaar: Martina Vitackova vertel van ’n Gentse webinaar oor Afrikaanse letterkunde en komende publikasies

Willem de Vries, Martina Vitackova Academisch 2020-12-14

Aan die einde van wat internasionaal allerweë ’n uitdagende jaar was, daag  daar vandeesmaand in letterkundestudies iets met die aard van ’n nuwe lente en ’n nuwe geluid op in die vorm van die eerste webinaar van die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika (GAZ). Akademici van verskeie wêrelddele gaan hieraan deelneem. Die koördineerder van die webinaar is die Tsjeggiese vertaler van Afrikaanse letterkunde Martina Vitackova. Sy gesels met Willem de Vries.

COVID-19 plaas demper op feestyd

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-11

"Die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, sê gedragsverandering is die mees effektiewe wapen teen die virus totdat daar ’n effektiewe entstof beskikbaar is om die verspreiding van die virus te keer."

Verified by MonsterInsights
Top