Actueel
Twis oor gaytroues vlam weer op in NG Kerk
2020-08-11"Die twis in die NG Kerk oor troues tussen mense van dieselfde geslag het opnuut opgevlam, volgens Netwerk24. Dit volg nadat die Minister van Binnelandse Sake op versoek van die kerk toestemming gegee het dat NG Kerk-predikante aansoek mag doen om selfdegeslagverbintenisse te voltrek."
Pollie ons gaan Paarl toe
2020-08-11"Skielik het ’n intrigerende nuwe debat hom onder ons ingesmokkel, die een oor die onafhanklikheid van die Kaap ... Onlangs is die Cape Independence Advocacy Group gestig, en dit lyk of dit die pad van ander inisiatiewe sal volg nadat dit ’n vlag in die kleure van die ou koloniale moondhede ontwerp het."
Verbod op verkoop van alkohol veroorsaak "korporatiewe bloedbad"
2020-08-07"Agri SA het ’n beroep op die regering gedoen om die verbod op alkoholverkope te heroorweeg om die landbousektor toe te laat om tot ekonomiese groei by te dra."
Geweld teen vroue op Vrouedag
2020-08-07"Die geweld teen vroue is die eeue oue pandemie. Eindelose sosiale-media-veldtogte stroom op ons timelines, so tussen die nuusberigte van nog ’n moord, nog ’n verkragting. Slagoffers is babas, oumas, ryk en arm, wêreldbekend en naamloos."
Keelvol Suid-Afrikaners sê ANC moet voertsek
2020-08-06"Die ANC-moet-voertsek-veldtog het op Twitter die tonge los gehad. Dit is veral die onlangse nuus oor korrupsie ten opsigte van COVID-19-verwante tenders wat die land se inwoners warm onder die kraag het."
Bij KuierKos vind je boerewors, biltong, beskuit … en echt Zuid-Afrikaanse gastvrijheid
2020-08-05"Voor veel Zuid-Afrikanen gaan gezelligheid en lekker eten hand in hand. Het zijn twee zaken waar Zuid-Afrikanen die in het buitenland wonen, dikwijls naar terugverlangen. Dat weten Marnella Erasmus en haar man Andreas Döckel maar al te goed. Daarom zijn ze zes jaar geleden KuierKos begonnen."
Mediese kenners sê drankverbod moet waai
2020-08-05"Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad sê die verbod op alkoholverkope kan reeds binne twee weke opgehef word sonder dat dit enige nadelige invloed sal hê op die bestryding van die COVID-19-pandemie."
Woede oor plundering van COVID-19-fondse
2020-08-04"Die kriminele wat daarvoor verantwoordelik is, het volgens die SARK bewys dat hulle nie eers afgeskrik word deur ’n vernietigende globale pandemie of mense wat besig is om van die honger om te kom nie."
Wellness brought to you by a marketing company
2020-08-03"If we think we face a huge existential threat because of the coronavirus, we are deceiving ourselves, for the bigger and ever-growing threat is from the virus of corruption that has infected just about every sector of our society."
Zuma of Ramaphosa, wie kies jy?
2020-07-31"Ramaphosa het ’n nuwe era in die Suid-Afrikaanse politiek beloof en ’n nuwe daeraad vir Suid-Afrikaners in die vooruitsig gestel, vry van korrupsie en staatskaping. Die nuwe besem het egter nie lank skoon gevee nie."
Persbericht: Schrijver Maarten Biesheuvel overleden
2020-07-31Op donderdag 30 juli is in Leiden de schrijver Maarten Biesheuvel overleden. Hij werd 81 jaar. Biesheuvel werd gezien als een meester van het korte verhaal in de Nederlandse literatuur.
Wes-Kaap wen veld teen COVID-19
2020-07-30"Die Wes-Kaap, wat tot onlangs die episentrum van die koronavirus in Suid-Afrika was, is besig om goeie vordering te toon in die stryd teen COVID-19. Die provinsie wil nou die tweede pandemie takel, naamlik werkloosheid."
Agri SA se R1-miljard-plan teen hongersnood
2020-07-29"In Suid-Afrika as geheel is daar steeds 13 738 824 mense (24,9% van die bevolking) wat nie toegang tot voldoende voedsel het nie."
Gatvol Kapenaars neem stad op horings
2020-07-28"Optogte het op verskeie plekke in die stad opgevlam. Wetstoepassers moes die afgelope week op 48 betogings reageer."
Moedverlore restaurante vaar strate in
2020-07-24"Restaurante regoor die land het Woensdag deelgeneem aan ’n vreedsame betoging om die aandag te vestig op die verknorsing waarin die bedryf hom bevind as gevolg van die regering se inperkingsregulasies."
Krisis in drankbedryf weens COVID-19 op spits gedryf
2020-07-23"Saai sal die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria op 18 Augustus dringend nader om die verbod op die verkoop en verbruik van wyn in restaurante ter syde te stel. Dié aansoek kom nadat president Cyril Ramaphosa op 12 Julie 2020 wéér ’n algehele verbod op die verkoop en vervoer van drank aangekondig het."
Ramaphosa wil ekonomie aan die gang kry
2020-07-23"Die President het in sy weeklikse nuusbrief voorbeelde genoem van klein en mikro-ondernemings wat noodsaaklike goedere verskaf het toe mense nie kon rondbeweeg nie."
Wie hóé en wát drink, veroorsaak ’n korona-kopseer
2020-07-20"Maar daar is ’n vraag wat verdere bespreking verg, naamlik hoekom die regering alle drinkers oor een kam skeer as dit nie almal is wat drank onverantwoordelik gebruik nie."
Agri SA kap regering oor alkholverbod
2020-07-17"Agri SA het skerp kritiek uitgespreek teen die feit dat Suid-Afrikaners geen alkohol mag koop nie maar dat taxi-eienaars toegelaat word om taxi’s vol passasiers te laai."
COVID-19 se skokkende gevolge laat navorsers stom
2020-07-17"Die National Income Dynamics Coronavirus Rapid Mobile Survey (NIDS-CRAM) het die ekonomiese impak van die COVID-19-pandemie in die land ondersoek."