Meest recent

Die Nederlandse aandklokreël deur ’n regter opgehef

Izak de Vries In het nieuws 2021-02-16

"Die aandklokreël wat aan die einde van Januarie in Nederland afgekondig is en soveel woede veroorsaak het, is enkele ure gelede deur ’n regter ongeldig verklaar. Dit moet onmiddellik opgehef word."

Pierre Simond – Franse Hugenoot, Afrikaskrywer in Amsterdam gepubliseer

Dominique Botha Geschiedenis 2021-02-16

"Nagwake uit Afrika het ’n dus sonderlinge reis gehad, vanaf die Banghoekberge aan die suidpunt van Afrika in 1699, via Nederland, Warskou, en uiteindelik Sint Petersburg in Rusland, waar dit eers weer in 1997 weer opgeduik het."

Zondo wil Zuma tronk toe laat stuur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-16

"Die voorsitter van die staatskapingkommissie, adjunkhoofregter Raymond Zondo, sê sy kommissie gaan die Konstitusionele Hof vra om vir Zuma tronk toe te stuur as bevind word dat hy die hof se beslissing geminag het om voor die kommissie te verskyn."

Reis in die tyd van die korona: Die wysheid van die meeue

Helena Opperman Reizen 2021-02-15

"Die Omani’s in hul lugverkoelde voertuie ver van die strande van Batinah, verlang hul soms na mosseltyd? Onthou hul nog van die wysheid van die meeue?"

 

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal Nieuwsbrief 2021-02-12

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Geen einde in sig van nasionale ramptoestand nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-12

"Die meeste waarnemers sê Suid-Afrikaners moet soos die res van die wêreld besef die hele landskap van hulle bestaan het verander."

Laaste pogings om onteiening sonder vergoeding te stop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-11

"Die wetsontwerp is in Oktober 2020 gepubliseer en aan die parlement en die relevante komitees voorgelê om die grondwetlikheid en mandate daarvan te bespreek. Die publiek kon kommentaar oor die wetsontwerp indien tot die oorspronklike sperdatum van 10 Februarie vanjaar, wat intussen verleng is tot 28 Februarie."

Zij waren erbij: David van Reybrouck bezoekt de laatste ooggetuigen van de Indonesische revolutie

Ingrid Glorie Actueel 2021-02-11

"Tien jaar na Congo presenteert de Vlaamse schrijver David van Reybrouck opnieuw een vuistdik boek over het einde van het koloniale tijdperk. Dit keer gaat het over 'ons' koloniale verleden: de relatie tussen Nederland en Indonesië, het voormalige Nederlands-Indië. Van Reybrouck benadert het onderwerp met de onbevangen blik van een buitenstaander. Zijn eindoordeel liegt er niet om."

Die wáre "werklike stand" van die Suid-Afrikaanse nasie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-02-10

"Die ekstase was tasbaar; die glimlagte breed. Die leiers en die land was in vuvuzelavervoering. Maar nou het die ballonne van pandemiebeheer wat in die atmosfeer vrygestel is, in die lug bo ons koppe gebars."

Ses van wêreld se gevaarlikste stede is in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-10

"Die statistiekwebtuiste Numbeo.com, wat dié opname doen oor lewenskwaliteit, hoe duur dit is om stede te woon, misdaadindekse en eiendomskoste regoor die wêreld, sê die opname oor misdaad in stede vir 2021 was ’n persepsie-indeks wat gebaseer was op respondente se gevoelens oor misdaad eerder as op misdaadstatistiek."

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Willie Burger Literatuur 2021-02-09

"Literatuur se vermoë om ’n mens se belewenis van ’n bepaalde ruimte te kleur het ek tydens sestien dae se reis deur die Karoo herhaaldelik ervaar."

Suid-Afrika se skyndemokrasie

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-02-09

"Om te steel is om ’n revolusionêre aanslag op die 'commanding heights' van die nieswart ekonomie uit te voer ... En eise vir verantwoordbaarheid maak jou ’n ondermyner en rugsteker, wat jou selfs jou lewe kan kos."

Verwarring oor doeltreffende COVID-19-entstof vir Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-09

"Navorsing het aangedui dat die AstraZeneca-entstof slegs 22 persent doeltreffend is om matige gevalle van die Suid-Afrikaanse variant van die virus te verhoed."

Persvrystelling: Teatermakers en dansers neem STANDpunt in | Press release: Theatremakers and dancers Take-a-STAND

Voertaal Festivals 2021-02-08

Die Take-a-STAND Dialogues is gegrond op die model van skrywersfeeste en wil met ’n samekoms die gemeenskap versterk en nuwe lewe gee aan diverse stemme uit die dans- en teatersektor. Die geleentheid sal ook gestroom word en is oop vir die algemene publiek. | The Take-a-STAND Dialogues aim to reinvigorate this community with a gathering based on the model of literary festivals, and will feature a diversity of voices from the dance and theatre sector. It will be livestreamed and is open to the general public.

Persvrystelling: Belê só in akademiese oorbruggingsjaar ná skool

Voertaal Academisch 2021-02-08

Vir diegene wat universiteit toe wil gaan maar nie aan die toelatingsvereistes voldoen nie bied ’n akademiese oorbruggingsjaar by ’n unieke Noord-Kaapse tersiêre instelling dalk ’n keuse.

Zuma en Malema hou ’n Nkandla-teepartytjie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-05

Netwerk24 berig dat Julius Malema en EFF-afgevaardigdes Vrydagoggend in ’n helikopter by oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-woning in die noorde van KwaZulu-Natal aangeland het.

Skole: Nederlandse ouers “staan op omvallen”

Izak de Vries Meningen 2021-02-04

"Dit wil voorkom of ’n klein bietjie VOC-DNS steeds skuil in die regerings van Nederland én Suid-Afrika. Ons mag verskillende tale praat, maar soms klink die kommunikasie van die onderskeie regerings aan die burgery maar baie dieselfde."

Druk neem toe dat Zuma vervolg word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-04

"Die ANC in die Oos-Kaap, wat tans gelei word deur een van president Cyril Ramaphosa se vertrouelinge, Oscar Mabuyane, het die afgelope naweek tydens hul lekgotla besluit Luthuli-huis moet ’n interne dissiplinêre verhoor teen Zuma instel omdat hy die Grondwetlike Hof se uitspraak openlik minag."

Kroeë en kerke weer oop, maar hofsake gaan voort

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-03

"Vinpro sê in hul verklaring daarom sal hulle voortgaan met die aansoek, wat op 27 Januarie 2021 by die Kaapse Hooggeregshof ingedien is, om tussentydse regshulp aan te vra wat die premier van die Wes-Kaap die mag sal gee om van die algehele en landswye verbod af te wyk om die verkoop van drank op persele en vir tuisverbruik in die Wes-Kaap moontlik te maak. Soortgelyke verligting met betrekking tot die ander provinsies sal versoek word."

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Aandag vir Afrikaanse werke in vertaling neem internasionaal toe

Willem de Vries, Catrina Wessels Interviews 2021-02-03

Ten spyte daarvan dat die wêreld ingrypend verander het, bly daar ’n aanvraag vir vertaalde werke. Buitelandse uitgewers raak ook meer bewus van die bestaan en potensiële steun wat die PEN Afrikaans Vertaalfonds bied, sê Catrina Wessels, bestuurder van PEN Afrikaans, in ’n gesprek met Willem de Vries.

Verified by MonsterInsights
Top