Meest recent

Engelse kan maklik Afrikaans of Nederlands leer praat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-01

"Die moeilikste tale vir Engelssprekendes om aan te leer is Japannees, Chinees, Arabies en Koreaans. Dit sal iemand wie se moedertaal Engels is min of meer 2 200 uur neem om een van hierdie tale baas te raak. Daarteenoor kan Engelse mense Afrikaans of Nederlands in minder as 600 uur baasraak."

IS claimt aanslag op fietsers in Tadzjikistan

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-07-31

"Vier toeristen, onder wie een Nederlander, zijn zondag omgekomen bij een aanslag in de Centraal-Aziatische republiek Tadzjikistan. Terreurbeweging Islamitische Staat (IS) heeft de aanslag opgeëist."

Platsak Eskom waarsku oor kragonderbrekings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-07-31

"Die voortslepende twis tussen Eskom en drie vakbonde oor salarisverhogings kan groot dele van die land weer om die beurt sonder krag laat."

Regisseur Daryne Joshua: "Het verhaal van Ellen Pakkies staat niet op zichzelf"

Ingrid Glorie Film 2018-07-30

"Tijdens het Festival voor het Afrikaans kun je kijken naar Die Ellen Pakkies Storie, een film die in september ook in Zuid-Afrika in de bioscoop draait. De film vertelt het tragische verhaal van een moeder die haar eigen zoon vermoordt."

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Izak de Vries Literatuur 2018-07-30

"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."

Plein Street, central Stellenbosch

Paul Murray Culinair 2018-07-27

"Another interesting street with lots of history is the next one to the right, as one proceeds further up, walking up Plein Street – this is Ryneveld Street. Number 18 Ryneveld Street is the Stellenbosch Museum, itself a national monument. It’s much more than just a single space housing one museum, as there are four lovely restored historical homes making it up – Schreuderhuis, Blettermanhuis, OM Berghuis and Grosvenor House. The Schreuder House is the oldest known existing dwelling from that time, built in 1709."

DA slaan bollemakiesie oor De Lille

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-07-27

"Chaos het in die Kaapse metroraad uitgebreek toe raadslede ingelig is dat daar ’n ooreenkoms met De Lille bereik is en dat die wantrouemosie nie voortgaan nie. DA-raadslede het mekaar die hare ingevlieg en op mekaar geskreeu."

Rechter: Mariniers die in 1977 Molukse treinkapers doodschoten, handelden rechtmatig

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-07-27

"De rechtbank in Den Haag heeft woensdag bepaald dat de Nederlandse mariniers die bij de beëindiging van de treinkaping bij De Punt in 1977 zes van de negen Molukse gijzelnemers hebben doodgeschoten, correct hebben opgetreden. Ook zou er geen sprake zijn geweest van een 'heimelijke instructie' van de Nederlandse regering om alle gijzelnemers te doden."

Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee

Andries Coetzee, Naomi Meyer Interviews 2018-07-27

"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog, en meer." 

Die stemme in die Chinese eiers

Hans Pienaar Nuusvinke 2018-07-26

"Ramaphosa het in die laaste dae van Julie saam met die leiers van die BRICS-blok van lande by ’n spitsberaad in Pretoria opgetree. As een van Thabo Mbeki se min diplomatieke prestasies het Suid-Afrika homself in die vorige dekade ingesmokkel as die vyfde land in Jim O’Neill se aanwysing van die destydse vier BRIC-lande as die enjins van die wêreldekonomie in die toekoms: Brasilië, Rusland, Indië en China."

Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger

Naomi Meyer, Emile Coetzee Reizen 2018-07-26

"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"

Lekkerleesboeken: Simone van der Vlugt niet in staat om J.P. Coen te veroordelen

Ingrid Glorie Literatuur 2018-07-26

"Jan Pieterszoon Coen (1587–1629), de grondlegger van Batavia (het huidige Jakarta), is een omstreden figuur. Als gouverneur-generaal in dienst van de Vereenigde Oostindische Compagnie was hij onder meer verantwoordelijk voor de moord op 15 duizend inwoners op de Banda-eilanden. Schrijfster Simone van der Vlugt, die eveneens in Hoorn geboren is, laat de 'Slachter van Banda' van zijn menselijke kant zien."

Protes teen stygende brandstofpryse

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-07-26

"Die DA-leier, Mmusi Maimane, het Suid-Afrikaners aangemoedig om Dinsdag (31 Julie) in hulle massas op te ruk en deel te neem aan die beoogde massabetoging om hulle stemme dik te maak teen die hoë brandstofprys."

Is ’n filantroop met ’n skildery bedrieg?

Dan Sleigh Geschiedenis 2018-07-25

"’n Skilder hoef, anders as ’n fotograaf, nie teenwoordig te wees by die gebeurtenis wat hy uitbeeld nie. Da Vinci het nie die Laaste Avondmaal bygewoon nie en Gèricault het nooit Medusa se vlot gesien nie, maar vir enigeen bly dit onmoontlik om iets te skilder wat ná sy dood plaasgevind het."

Eskom se korrupsie kos Suid-Afrika miljarde 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-07-25

"Kommentators het ’n donker prentjie vir Eskom geskets nadat die maatskappy se jongste finansiële resultate bekendgemaak is. Die maatskappy se kumulatiewe onreëlmatige besteding sedert 2012 beloop bykans R20 miljard. Sowat R3 miljard se onreëlmatige besteding is vir verlede jaar alleen aangedui."

Droogte in Waterland

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-07-24

"Over 'Day Zero' hoeft Nederland zich geen zorgen te maken. Toch laten de gevolgen van klimaatverandering zich ook hier voelen. Sinds april is er nauwelijks regen gevallen, en maandag steeg het kwik tot boven de dertig graden."

Kaapstad se treindienste deur brande gesaboteer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-07-24

"Die skade wat brandstigters aan treine by die Kaapstadse stasie aangerig het waarin treinwaens die afgelope naweek uitgebrand het, beloop na raming sowat R30 miljoen."

God praat Afrikaans met HemelBesem en Raj Mohan: ’n teaterresensie

Marli van Eeden Theater 2018-07-23

"Die gehoor word herinner aan Afrikaans se kulturele bande met Nederlands, en Afrikaans se oorsprong uit Nederlands, maar ook dat Afrikaans ’n taal uit eie reg is. Afrikaans is ’n taal vir almal wat hom praat. ’n Taal van vele fasette. HemelBesem wil die idee afbreek dat Afrikaans net vir die Afrikaner is, dat dit ’n taal net vir wit mense is."

De Noord/Zuidlijn is eindelijk onderweg

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-07-23

"Een moment waar lang naar uit is gezien. Op zaterdag 21 juli werd in Amsterdam de Noord/Zuidlijn in gebruik genomen. De nieuwe metrolijn verbindt Amsterdam-Noord met de rest van de stad. Zo is Amsterdam ván een stad die door het IJ in tweeën wordt gesneden volgens de kersverse burgemeester Femke Halsema veranderd in een 'stedenbouwkundige eenheid' 'rondom het IJ'."

Sport, die afgod, se donker kant

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-07-20

"Hoe manifesteer ’n diepgewortelde rassisme? Hoe manifesteer die nooitvergete druk van apartheid? Hoe 'gevaarlik' is dit om mense met sulke verskillende agtergronde saam in een span te sit?"

Verified by MonsterInsights
Top