Meest recent

Ramaphosa sê korrupsie kom al van apartheid af

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-10

"Die president het gesê korrupsie kom die land duur te staan. Ekonomiese groei word daardeur gesmoor en besighede ly daaronder. Ontwikkelingsprojekte en instellings misluk."

Vermeende Transnet-bedrieërs se pensioene gevries

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-09

"Makenete en Madubane het na bewering met verskaffers saamgespan om Transnet te bedrieg deur die prys van asemtoetsstrooitjies van 29 sent per strooitjie tot R29,99 per strooitjie op te blaas, wat ’n totale betaling van R33 834 698,40 tot gevolg gehad het."

Die dans van die diere van die Kamdeboo

Maryke Roberts Reizen 2023-11-08

"Toe ons voor die lieflike Manor stilhou, verwelkom ’n rytjie paraffienlampies, ’n vriendelike glimlag, ’n warm lappie om die koue te verdryf en ’n drinkdingetjie ons. Die kaggel brand, die kos is uit die boonste rakke en die wynlys stel nie teleur nie."

Malema en die EFF dok duisende rand op om AfriForum te betaal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-08

"Malema en sy party het Dinsdag altesaam R316 579,89 opgedok vir twee kostebevele wat in die Hooggeregshof teen hulle toegestaan ​​is in AfriForum se suksesvolle interdikbevelaansoek."

Malema vaar uit teen die groen en goud as "simbole van apartheid"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-07

"'Rugby is nie ’n wit sport nie. Hulle het dit hier gevind. Ons mense het rugby gespeel lank voor hierdie mense rugby gespeel het,' het Malema gesê."

Eo: ’n vreemde, fantastiese Poolse film | European Film Festival 2023

Izak de Vries Film 2023-11-06

"Die verhaallyn is egter nie belangrik nie. Dit is die manier waarop Eo die mens waarneem op sy reis wat hierdie film laat uitstaan."

Voertaal: Jouw protest

Voertaal Nieuwsbrief 2023-11-03

Voertaal: Jouw protest

Minister skets somber prentjie oor Suid-Afrika se finansies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-03

"Staatskuld beloop R5 000 miljard en beslaan nou 75% van die land se totale BBP. Die finansieringskoste hiervan is R354 miljard per jaar. Dit is meer as die jaarlikse begroting vir die polisie, die onderwys en gesondheid."

Suid-Afrika verloor die stryd teen lugbesoedeling

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-02

"Van die 130 regeringsbeheerde moniteringstasies regoor die land is 21 stasies glad nie in werking nie, terwyl 84 in werking is, maar nie voldoende data rapporteer nie. Dit laat net 25 operasionele stasies oor wat nog data voldoende volgens nasionale regulasies rapporteer."

Festival voor het Afrikaans 2023: Amanda Strydom sê "Afrikaans is springlewendig in al sy vorme"

Naomi Meyer, Amanda Strydom Festivals 2023-11-01

"Ek wil bevestig dat die Afrikaanse taal springlewendig is in al sy vorme – dat die brug tussen Nederlands en Afrikaans steeds sterk staan. Nederlands is die oermoeder van Afrikaans. Voeg daarby die talle tonge wat Afrikaans praat."

Oproep om bydraes – Uithoeke van die Neerlandistiek: Die impak van die Lae Lande in/op nie-Lae-Landse-ruimtes

Voertaal Academisch 2023-11-01

U word hartlik uitgenooi om referaatvoorstelle van ongeveer 250 woorde teen 31 Januarie 2024 voor te lê deur dit te stuur na Easy Chair-webblad: https://easychair.org/cfp/SAVN-2024

Persverklaring ‒ Brussel tot Karoo: Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta se jaarlikse skrywersresidensie

Voertaal Literatuur 2023-11-01

Die Jakes Gerwel Stigting (JGS), in medewerking met Passa Porta, verwelkom aansoeke van skrywers vir die jaarlikse residensieprogram Brussel tot Karoo. 

Brics-beraad jaag Suid-Afrikaanse belastingbetalers miljoene uit die sak 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-01

"’n Parlementêre vraag het aan die lig gebring dat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ’n verbysterende R104 350 405 bestee het om as gasheer vir die driedaagse Brics-beraad op te tree. Die DA sê dit is bykomend tot die R75 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bestee het om deelnemers by die beraad te beskerm."

Petrolprys daal, maar minder as wat gehoop is

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-10-31

"Dit sal die eerste daling in brandstofpryse wees nadat verbruikers vier agtereenvolgende maande die knyp gevoel het van duurder brandstof."

Narcosis, ’n hartseer film uit Nederland | European Film Festival 2023

Izak de Vries Film 2023-10-30

"Ek beveel dit aan vir liefhebbers van kunsfilms – dit is immers Nederland se amptelike nominasie vir vanjaar se Oscars. Hierdie film het eers op 20 Oktober in Nederlandse teaters begin draai, so om dit hier in Suid-Afrika te kon kyk as deel van die Europese filmfees, was ’n voorreg. Ons kry dit boonop gratis."

Met boeken naar Oekraïne (of is het omgekeerd?)

Jef Boden Literatuur 2023-10-27

"Wie een offensieve oorlog wil beginnen moet de proportionele verhouding tussen het kwaad dat door de oorlog wordt veroorzaakt en het kwaad dat door de oorlog wordt verhinderd tegen elkaar afwegen."

Suid-Afrikaanse Lugdiens sprei weer sy vlerke

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-10-27

"Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), waarvan die vlerke die afgelope twee jaar geknip was, het Donderdag ’n nuwe lewe gekry met die amptelike heropening van die lugdiens in Kaapstad."

Close, ’n beeldskone film uit België | European Film Festival 2023

Izak de Vries Film 2023-10-26

"Leo se ouers is blomboere. Aan die een kant gee dit die film ’n onverwagte skoonheid; aan die ander kant gee dit aan die kyker ’n baie interessante blik op doodgewone Belgiese burgers se lewens."

Betoging voor parlement oor omstrede Bela-wet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-10-26

"Volgens die jongste data (School Realities 2022) is daar 22 589 openbare skole in Suid-Afrika. Gauteng het byvoorbeeld 2 056 openbare skole teenoor die 2 045 skole van 2012. ’n Skamele 12 bykomende skole ná ’n hele dekade."

Persverklaring: Aanlyn basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes"

Voertaal Over taal 2023-10-26

Die volgende basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" van Voorsprong begin op Donderdag 9 November 2023. Daar is nog plekke beskikbaar in die middagkursus (van 12.30 uur tot 14.00 uur). Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke.

Verified by MonsterInsights
Top