Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 77

29/01/2021

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jou hoogtepunte

Gewilde artikels

Vrystaatse dorp te koop met slot, voorraad en vat

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"As jy moeg is vir die lewe in die stad, kan jy nou vir jou ’n hele dorp in die Vrystaat koop. Verkykerskop is pens en pootjies in die mark teen sowat R5 miljoen. Die gelukkige koper sal onder meer ’n algemene handelaar, oorspronklike meule, vyfslaapkamer-gastehuis, ’n kerkie, koffiewinkel, drankwinkel en selfs haarsalon ryker wees."

Lekker Afrikaanse woordeskat: kanalla, poenankies, nxa!

Menán van Heerden
Over taal

Hier is ’n lys van lekker woorde uit verskillende Afrikaanse variëteite.

Valse vriend: Snert

Voertaal
Valse vrienden

Wat is "snert" se ander betekenis in Nederlands?

Kulturele tuistes

Angelie Sens, nieuwe directeur Zuid-Afrikahuis: "Onze collecties weerspiegelen een gedeeld koloniaal verleden."

Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis

"Wat kunnen we van het Zuid-Afrikahuis verwachten?"

Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika

Willem de Vries, Eureka Barnard
Meningen

"Vanjaar werk die sentrum nou saam met Protea Boekhuis, die Nederlandse Letterenfonds, ook die Woordfees op Stellenbosch en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn. Die sentrum het gehelp dat Ray Kluun vanjaar by die Woordfees optree en dat Frank Westerman na die KKNK gaan."

Samewerkingsooreenkoms met die Afrikaanse Taalraad: ’n onderhoud met Kris Van de Poel (Nederlandse Taalunie)

Menán van Heerden, Kris Van de Poel
Taalunie

Die Nederlandse Taalunie fokus op taalbeleid in Nederland, Vlaandere, Suriname en die Nederlandse Antille. Die Afrikaanse Taalraad in Suid-Afrika fokus op die volle diversiteit van Afrikaans. Die doel van die samewerkingsooreenkoms tussen hierdie twee organisasies is om Afrikaans en Nederlands te bevorder.

Vierde Festival voor het Afrikaans een overweldigend succes

Hans Mooren, Ingrid Glorie
Cultuur

"Dit weekend werd in Vlaams Cultuurhuis De Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie van het Festival voor het Afrikaans gehouden. Een festival vol ontmoetingen over land- en taalgrenzen heen, met het Afrikaans als stralend middelpunt."

Feestelijke openingsavond Week van de Afrikaanse roman in Den Haag

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Literatuur

Hier zijn de foto’s!

Afrikaans in die buiteland

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk

Rina Loader, Naomi Meyer, Menán van Heerden
Academisch

Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied?

Geanimeerd 5e Colloquium voor het Afrikaans in Gent (2018)

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Academisch

Op vrijdag 5 en zaterdag 6 oktober verzamelden belangstellenden, hoofdzakelijk afkomstig uit Zuid-Afrika, Vlaanderen en Nederland, zich in congrescentrum Het Pand in Gent voor de vijfde editie van het Gents Colloquium over het Afrikaans, aangeboden door het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika.

Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag

Willem de Vries
SASNEV

"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Wannie Carstens
Meningen

"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Toni Bandov
Academisch

"Die vraag is natuurlik: Waarom het ons die besluit geneem? Wat beteken Afrikaans vir die Neerlandistiek vandag?"

Afrikaanse letteren in Boedapest

Yves T'Sjoen
Academisch

"ELTE is een van de oudste universiteiten van Centraal-Europa, met in totaal dertigduizend studenten en een dynamische groep van enthousiaste, begeesterende docenten Nederlands. Een groep van vijftien studenten, derdejaars, masters en ook enkele studenten met gewoonweg interesse, volgde een week lang een lessenreeks met de focus op de Afrikaanse literatuurgeschiedenis."

Transnasionaal

In Afrikaanse letterkunde word ons globale verbondenheid steeds meer sigbaar, sê Margriet van der Waal

Willem de Vries, Margriet van der Waal
Meningen

Die Suid-Afrikaanse akademikus Margriet van der Waal is besondere hoogleraar aan die Universiteit van Amsterdam (UvA). Sy het aan Willem de Vries van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis en haar voornemens in hierdie verband vertel.

Suid-Afrikaanse letterkundes en transnasionale bande: in gesprek met Louise Viljoen

Willem de Vries, Louise Viljoen
Interviews

Louise Viljoen het met Willem de Vries gesels oor onder meer die Afrikaanse letterkunde se toenemende bydrae tot ’n transnasionale gesprek.

T’Sjoen oor taalkwessies en noodsaak van "krachten bundelen, banden smeden, de bestaande expertise delen"

Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Interviews

"Onderweg van Suid-Afrika na België het die literator Yves T’Sjoen, betrokke by die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika aan die Universiteit van Gent, vertel van wat die sentrum alles in die vooruitsig stel."

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n Paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Azille Coetzee
Academisch

"Die werk van ontlaering vra watter geskiedenisse en betekenisse ons verdring wanneer ons Afrikaanse letterkunde eenvoudig situeer binne die amptelike weergawe van die kultuurgeskiedenis van die (wit) Afrikaner."

Oorgrens: Deel I

LitNet Akademies internasionaal

Ingrid Glorie
Academisch

Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.

België en Suid-Afrika: kulturele en akademiese uitwisseling/samewerking

Menán van Heerden, Geraldine Reymenants
Interviews

Daar is tans opwindende kulturele en akademiese uitwisseling-/samewerkingsooreenkomste tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Menán van Heerden gesels met Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika.

Ons Perspektief – A virtual exhibition by Vrystaat Kunstefees 2020

Marli van Eeden, BrotherTill, Frazer Barry, HemelBesem, Yoma
Interviews

Ons Perspektief is ’n samewerkingsprojek van die Nederlandse kuns/hip-hop-kollektief BrotherTill en verskeie Afrika-rymkletskunstenaars. Hulle vermeng musikale style en agtergronde om werk te skep wat nie net musikale genres nie, maar ook grense tussen dissiplines, lande en kulture transendeer.

Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)

Menán van Heerden
Festivals

Bekroonde Nederlandse digters Radna Fabias en Simone Atangana Bekono was by die fees te sien. Afrikaanse digters en skrywers Pieter Odendaal, Diana Ferrus, Chase Rhys, Jitsvinger en Hakkiesdraad Hartman het ook opgetree.

Nederlandse migranten- & vluchtelingenliteratuur: Murat Isik

Erik van den Bergh
Literatuur

"Wees onzichtbaar straalt kracht uit en beschrijft hoe moeizame sociale omstandigheden niet per definitie tot slachtofferschap hoeven te leiden."

#opdielug met Tenita Kidelo

Menán van Heerden, Tenita Kidelo, Robyn van de Rhede
Interviews

Tenita Kidelo vertel vir Robyn van de Rhede en Menán van Heerden meer oor haar vergelykende studie oor swart feminisme in die werke van die Suid-Afrikaanse skrywer Ronelda Kamfer en die Nederlandse digter Simone Atangana Bekono. Sy gesels ook oor haar studiereise na Nederland en België.

Tussen tale

Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Vlaamse meester Hugo Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn

Willem de Vries, Daniel Hugo, Yves T'Sjoen
Literatuur

"Daniel Hugo verwys na die boek as die grootste uitdaging én hoogtepunt van sy vertaalloopbaan. Die hoogleraar Yves T’Sjoen van die Universiteit van Gent is nou betrokke by interessante programme oor Claus in Vlaandere en Suid-Afrika wat rondom die vertaling beplan word en bied van sy insigte in hierdie meesterwerk."

Charlotte Van den Broeck: "Ik zie de vertalingen echt als een gedeeld auteurschap met de vertaler"

Willem de Vries, Charlotte Van den Broeck
Literatuur

Die Vlaamse digter Charlotte Van den Broeck is vir die bundel Kameleon (2015) met die Herman de Coninck-debuutprys bekroon. Haar debuut is nou in Afrikaans beskikbaar danksy Daniel Hugo se vertaling daarvan vir Protea. Vir Van den Broeck behels veral literêre vertaling ’n gedeelde outeurskap.

Die vertaler ontbind, verklaar en bewaar ’n ruimte tussen tale

Izak de Vries
Vertalingen

"Die vertaler van ’n teks doen meer as om woorde van een taal in ’n ander oor te skryf. Die vertaler moet ook die gevoel van die bronteks oordra – sonder om die teikenteks lomp en ontoeganklik te maak."

Breytenbach gesels met vertalers en lesers oor vertaling as bewuswording

Willem de Vries
Meningen

"Insiggewende beskouings oor vertaling en die vertaalbaarheid van Breyten Breytenbach se gedigte het die botoon gevoer in ’n bespreking waaraan hy by die Tuin van Digters-fees op Wellington deelgeneem het."

Tongval

Die mense wat ’n sterwende taal opgeteken het

Elsabé Brits
Meningen

"In die 1870’s het die San-mense die dood van hulle taal in die gesig gestaar, maar drie mense het na hulle stories oor die sterre, die veld, diere en hulle lewens geluister. Vandag is dié nalatenskap ’n ryk erfenisskat."

Wannie Carstens: "Die wit geskiedenis is nie die geskiedenis van Afrikaans nie"

Ingrid Glorie
Over taal

"We moeten leren hoe we de geschiedenis beter kunnen verpakken. Meer inclusief kunnen maken. We moeten ophouden met denken in termen van een 'witte' en een 'bruine' geschiedenis. Als Afrikaanssprekenden hebben we één geschiedenis nodig: onze geschiedenis."

Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite

Menán van Heerden
Over taal

Ons taal het ’n ryk geskiedenis. Lees meer hier!

"Staat van het Nederlands": belang vir Afrikaans

Izak de Vries
Over taal

"In die 2016-studie is daar naamlik bevind dat heelwat Nederlanders aanstoot geneem het as hul streekstaal of dialek nie formeel erkenning gekry het nie; Hiskens het gewaarsku dat Suid-Afrika dit in ag moet neem sou ons ’n soortgelyke studie wou doen vir die stand van Afrikaans."

Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement

Naomi Meyer, Andries Coetzee, Nicholas Henriksen
Interviews

The documentary The Boers at the end of the world / Boere op die aardsdrempel, about a small Afrikaans community in South America, was filmed a few years ago. The three linguistics professors from the University of Michigan who appear in the film visited South Africa in March 2019. Naomi Meyer interviews Andries Coetzee and Nicholas (Nick) Henriksen on Afrikaans language and identity in Patagonia, as well as in South Africa.

Een pandemie, vier kontinente

COVID-19: Four continents. Eight stories.

Rūta Šatrovaitė Bulbovienė, Άννα Ελευθεριάδου, Katie Pike, Irene DV, Margarida Cipriano, Andy Sauter, Carmen Chong, Sancha Zeevat Deia
Actueel

Read reactions and experiences from Italy, Malaysia, Angola, Lithuania, Portugal, Germany, the United States of America and Greece here.

Covid-19 diaries: From Shanghai to Amsterdam

Mable-Ann Chang, Tania Calleja Reina, Tanya Brückner, Emely Louise, Matt O’Hallaron, Maya Fowler Sutherland
Actueel

Read about experiences of South Africans (living in China and Canada), a Namibian (studying in Amsterdam) and citizens of Spain and the United States of America here.

Die stad is maar net stil: Fotogalery deur Maurice Jörissen

Maurice Jörissen
Actueel

Amsterdam tydens die COVID-19-era: "Byna bruis en asem die stad nie meer nie ... Dit wag maar net rustig om weer te begin raas ... Geen Trevor Noah in Amsterdam en geen Koningsdag nie. Die stad is maar net stil."

De coronacrisis: een zaak van lange adem

Ingrid Glorie
Actueel

"Een overzicht van de belangrijkste ontwikkelingen sinds de coronacrisis in maart begon."

"Blijf in uw kot"

Herman Meulemans
Actueel

"Die hele wêreld word stil, zo schrijft Koos Kombuis. In België heeft de crisis ertoe geleid dat het dagelijkse leven als bij toverslag is veranderd. Van het ene geteisterde land zijn er dominosteentjes op het andere getuimeld die telkens aanleiding gaven tot strengere maatregelen. België is ook stil geworden."

Nostalgiese reise

My sirkelgange deur Amsterdam

Koos Kombuis
Meningen

"'Walletjies, leuk, leuk,' het hy gesê. En ons beveel om hom te volg. Maar eers moes ons ’n stukkie LSD onder ons tonge sit. Blykbaar sou mens die Rooi Lig-distrik meer waardeer onder die invloed van LSD."

Muchu gustu: Home is where the fiets is

Alfred Schaffer
Meningen

"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."

"Laat mij niet alleen"

Quintus van der Merwe
Reizen

"Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het?"

 

Ons Dame, die ewige diva

Marita van der Vyver
Meningen

"Die stertjie van die storie is dat Daniel sommer so 'n mik-en-druk-kiekie van my geneem het, met die Eiffeltoring in die verte en die res van Parys onder ons uitgestrek, wat 'n paar jaar later as amptelike outeursfoto vir my jeugboek Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebruik is."

Vandeesweek op Voertaal

Die geweld in Nederland – ’n Suid-Afrikaner probeer verstaan

Izak de Vries
In het nieuws

"Sondagnag was ’n soort katarsis van die 'complotwappies' (komplotdenkers), en dié komplotte het vele tentakels."

Sy wil jou leer Nederlands praat

Sabien van Craenendonck, Izak de Vries
Over taal

"Verder kan de kennis van het Nederlands deuren openen naar werkgelegenheid, uitwisselingsprogramma’s of zomerscholen."

Nieuwe opleiding Nederlands in India

Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Academisch

Van vanjaar af bied die English and Foreign Languages University (EFLU) in Hyderabad in Indië ’n kursus in Nederlands aan. Kristof Baten en Yves T’Sjoen, albei van die Universiteit Gent (UGent), was saam met kollegas van die Nederlandse Taalunie (NTU) en die Universitêre Sentrum vir Taleonderrig (UGent-UCT) nou betrokke by die gesprekke oor en oprigting van die nuwe pos aan die EFLU, die belangrikste universiteit in Indië vir buitelandse tale.

Persbericht: Lieke Marsman is de nieuwe Dichter des Vaderlands

Voertaal
Kalender

Lieke Marsman werd uitverkoren door een comité van dichters en poëziekenners dat haar prijst om haar eigen toon, poëtische kracht en aansprekende strijdvaardigheid.

The minister of congratulations and condolences pressured to resign

Mike van Graan
Nuusvinke

"Nathi Mthethwa, minister of sport, arts and culture, is the subject of a petition launched by artists calling on him to resign by the end of January or be replaced by the president in February. The petition is in response to a tweet by the minister on 15 January, in which he stated that 'South African theatre is alive and well', mentioning the five theatres subsidised by his department as his 'proof'."

Mugabe, held van die Suid-Afrikaanse restaurant

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Daar is wonderlike restaurateurs en hulle is gewoonlik aangename en interessante mense, maar groot dele van die bedryf teer op die rampe van die wêreld, op diktators soos Mugabe en Mnangagwa wat hul lande vernietig, op natuurlike katastrofes wat sal sorg dat daar altyd vlugtelinge iewers is wat teen hongerlone sal werk om te oorlewe."

Die Konstitusionele Hof, Zuma en Zondo

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Regter Zondo het vroeër gesê Zuma is deur meer as 30 getuies geïmpliseer en hy kan dit hoegenaamd nie net daar laat nie."

Godsdiensleiers wil hof toe oor toe kerke

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Kerkgenootskappe in Suid-Afrika is verdeeld oor die vraag of daar ’n verbod moet wees op godsdienstige byeenkomste om die verspreiding van COVID-19 te probeer bekamp."

Wynboere en bierbrouers staar ondergang in die gesig weens drankverbod

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Alkohol word vervaardig uit grondstowwe wat van landbou afkomstig is, onder andere moutsorghum, moutgars, mielies, aartappels en druiwe. Sommige van hierdie produkte is direk afhanklik van brouerye wat betref die vraag, en produsente daarvan staar verreikende gevolge in die gesig indien dit nie verwerk word nie."

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved