Jean Oosthuizen

Joernalis

’n Derde van alle Suid-Afrikaners oorleef op toelaes

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-06

"Vir talle huishoudings is dit nou die enigste bron van inkomste en vervang dit alle vorme van salarisse. Die DA sê in ’n verklaring hoewel die party die uitbetaling van toelaes ondersteun, is werkskepping van kardinale belang vir die land se ekonomie."

Entstowwe moet bespoedig word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-05

"Die Progressiewe Gesondheidsforum het vroeër gesê die feit dat die regering beplan om eers teen aanstaande maand ’n entstof te bekom, is onverskoonbaar en sal verreikende gevolge inhou."

AfriForum en DA loop bloutjies in hof oor oop strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-24

"Die burgerregteorganisasie AfriForum en die DA het albei bloutjies geloop in die hof met hulle pogings om die regering se sluiting van sekere strande as gevolg van COVID-19 ongrondwetlik te laat verklaar."

Zondo staan vas dat Zuma moet getuig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-23

"Die kommissie wil beide president Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, ondervra voordat regter Raymond Zondo hoop om in Maart te begin om sy verslag met die bevindings op te stel."

Kaapse dokters waarsku teen COVID hel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-22

"Twee mediese dokters in die Wes-Kaap het hulle frustrasie op sosiale media uitgestort met mense wat nie die omvang van COVID-19 wil besef nie."

DA en regering bots skerp oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-18

"Die DA het Donderdag op twee fronte oorlog verklaar teen wat hulle beskou as die regering se drakoniese maatreëls om COVID-19 tydens die feesseisoen te beveg."

DA en AfriForum neem regering moontlik hof toe oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-17

"Die DA en AfriForum het albei aangedui dat hulle die besluit in die hof gaan beveg, tensy die regering sy besluit heroorweeg."

Ace Magashule kry ’n geel kaart van sy party

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-16

"President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners het ’n morele oorwinning behaal in die geveg teen korrupsie binne die ANC. Die party se top-amptenaar en sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdag ’n geel kaart van sy party se integriteitskommissie ontvang, wat aanbeveel het hy moet die politieke veld verlaat totdat hy onskuldig bevind is aan korrupsie."

COVID-19 plaas demper op feestyd

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-11

"Die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, sê gedragsverandering is die mees effektiewe wapen teen die virus totdat daar ’n effektiewe entstof beskikbaar is om die verspreiding van die virus te keer."

Gebrek aan moedertaalonderrig knou wiskunde en wetenskap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-10

"Die standaard van Suid-Afrikaanse leerders in graad 5 en 9 in wiskunde en wetenskap is steeds van die heel swakste in die wêreld."

Politieke party sê Wes-Kaapse minister van onderwys is apologeet van rassisme

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-09

"In die departement van onderwys se ondersoek is bevind die uitnodiging na die byeenkoms is wyd gesirkuleer op WhatsApp-groepe en het geen persoon van enige ras uitgesluit nie."

Nóg ’n verdoemende hofuitspraak teen openbare beskermer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-08

"Die hof het snydende kommentaar gelewer oor haar werksaamhede en ook ’n kostebevel teen haar uitgereik."

Vonke kan die naweek spat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-04

Die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) vergader die naweek.

Weermag gaan help om boere te beveilig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-03

"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) en die landbou-organisasie Agri SA gaan hande vat om die landbougemeenskap, wat swaar gebuk gaan onder plaasaanvalle, te beveilig."

DA vra buitelandse hulp teen plaasmoorde

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-02

"Die DA het aan tien voorste internasionale menseregte-agentskappe geskryf om hulle te vra om druk op die ANC-regering te plaas in die stryd teen plaasmoorde. Dit volg ná nog plaasaanvalle die afgelope naweek."

Verified by MonsterInsights
Top