In het nieuws

Talle vrae na verwoestende brand by parlement

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-01-04

"Die hele parlementêre kompleks kon tot op die grond afgebrand het, maar die flinke optrede van Kaapstad se brandweer het dit verhoed."

Suid-Afrika spring strenger inperkings dié Kersfees vry

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-24

"Suid-Afrikaners kan dié naweek Kersfees vier met geen strenger inperkings nie, terwyl miljoene mense elders in die wêreld streng ingeperk word oor die feesgety tot ten minste vroeg aanstaande jaar."

Mr Fix wil spoorweë regruk, maar niemand glo hom nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-23

"Beloftes deur die minister van vervoer, Fikile Mbalula, dat sy departement die haglike toestand waarin die land se spoorvervoerstelsel verkeer, binne enkele maande gaan regruk, is met sinisme en skeptisisme deur Suid-Afrikaners begroet."

Covid steel Kersfees en daar is ’n wolf by die deur

Milton Webber In het nieuws 2021-12-22

"Streng inperking het baie Nederlanders onkant betrap, Belge kan verwag om weer, soos vroeër, sogenaamde contactbubbels van twee tot drie huishoudings te vorm, prikspijt en knaldrang maak opslae en ’n moeë wolf laat boere rooi sien."

Suid-Afrika pleit by EU om reisverbod op te hef

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-22

"Tshivhengwa het in die brief aan Kionka verduidelik dat die nasionale inkomste uit toerisme in Suid-Afrika in ’n tipiese jaar sowat R285 miljard of €16 miljard is, wat 726 000 direkte werksgeleenthede en altesaam 1,5 miljoen poste direk en indirek ondersteun."

Covid-kwarantyn se dae is dalk getel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-21

"Die advieskomitee sê die definisie van ’n hoërisikokontak is verouderd omdat wetenskaplikes die verspreiding van die virus nou beter verstaan. Die komitee is verder bekommerd oor die langtermyngevolge van kwarantyn en die invloed daarvan op mense se lewensbestaan soos inkomste, werksverliese en onderrig wat onderbreek word."

Kersfees sonder strenger inperkings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-17

"Maak seker jy kry jou inenting voordat jy hierdie Desember kuier, familie besoek of met vakansie gaan," lui die regering se verklaring.

Zuma moet terug tronk toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-16

"Zuma se ondersteuners was woedend. Carl Niehaus het op Twitter gesê dit is ’n groot onreg wat teen Zuma gepleeg word omdat hy, volgens Niehaus, in die eerste plek sonder ’n verhoor in die tronk beland het."

’n Nuwe regering, ’n nuwe wêreldkampioen en ’n nuwe variant

Milton Webber In het nieuws 2021-12-15

"Mark Rutte kon uiteindelik, ná 217 dae, ’n nuwe regering begin saamstel, Max Verstappen laat die Lae Lande se bloed oranje pomp en omikron se tentakels word met streng inperkings beperk."

AfriForum hof toe oor aandklokreël

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-15

"In teenstelling hiermee het die media in Oktober berig die regering se advieskomitee van wetenskaplikes, wat hom oor die COVID-19-pandemie adviseer, meen dit was ’n fout om die aandklokreël te verslap toe daar na vlak 1-inperking beweeg is."

Vierde COVID-golf tref Wes-Kaap in vakansieseisoen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-14

"Ent so gou moontlik in, want inentings voorkom ernstige siekte. Maak seker jy dra jou masker, want die virus versprei in die lug."

Kabinet wil saam met die wêreld teen korrupsie veg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-10

"Die regering erken in sy verklaring dat korrupsie, in ’n meerdere of mindere mate, een van die grootste uitdagings is wat die land in die gesig staar en dat dit ekonomiese groei en maatskaplike ontwikkeling terughou."

ANC se mislukte poging om die Grondwet te wysig wyd verwelkom

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-09

"Die ANC se mislukte poging dié week in die parlement om artikel 25 van die Grondwet te wysig wat die onteiening van grond sonder vergoeding sou moontlik maak, is ’n oorwinning vir Suid-Afrika se grondwetlike bestel."

Nuwe koronamaatreëls, betogers in België maak amok

Milton Webber In het nieuws 2021-12-08

"Betogings in België, besmettingsyfers daal, kroonprinses Amalia verjaar, en Beatrix het Covid."

Al hoe groter druk vir verpligte inentings om ekonomie te red

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-08

"Verskeie ondernemings het reeds die inisiatief geneem om ’n verpligte inentingsvereiste van hul werknemers in te stel indien hulle toegang tot hul werkplek wil verkry of, in sommige gevalle, hul werk wil behou."

Duisende dosisse Covid-entstof  is vermors

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-07

"Die koste van een Pfizer-inspuiting word op R308 geraam, met een Johnson & Johnson-inspuiting wat na raming sowat R280 kos. Dit is gelyk aan ’n geraamde R83 miljoen se verlore geld weens vermybare vermorsing, insluitend skadevergoeding, vervaldatums en die dosisse wat tydens die onrus in Julie 2021 verloor is."

Reisverbod het vernietigende gevolge op Suid-Afrika se toerismebedryf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-03

"Die aantal lande wat ’n reisverbod teen Suid-Afrika ingestel het, het reeds tot byna 40 gestyg. In minstens 18 van die lande is ook gevalle van die Omikron-variant ontdek, maar daar is geen beperking op daardie lande geplaas nie."

Rage-feeste dreig om weer superverspreiders van Covid te word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-12-02

"Vanjaar se Rage-feeste, waar matrikulante jaarliks in groot getalle saamdrom om die einde van hul skoolloopbaan te vier, is landwyd in die gedrang nadat nog een van die groot Rage-feeste gekanselleer is."

Korona: Die wêreld steier, Suid-Afrika ly

Milton Webber In het nieuws 2021-12-01

"Omikron veroorsaak paniek, ongeënte pasiënte maak Europese hospitale vol, skerp toename in doodgebore babas onder oningeënte moeders en Nederland se prinses Beatrice kry haar derde spuit."

Gestrand op Schiphol: ’n Suid-Afrikaner vertel

Marieta Nel In het nieuws 2021-12-01

Marieta Nel, wat besig is met studie in Nederland, was op Schiphol, Amsterdam se internasionale lughawe, gestrand toe vlugte een na die ander gekanselleer word weens die wêreldwye paniek wat geheers het na die bekendmaking van die Omikron-variant.

Verified by MonsterInsights
Top