Actueel
Menseregtekommissie se onpartydigheid onder verdenking
2019-10-09"Die SA Menseregtekommissie (SAMRK) gooi nou ernstig wal teen beskuldigings dat hulle besig is met ’n heksejag teen witmense."
Riviere vol krokodiltrane
2019-10-08"Van Mbeki se gespog oor die manipulering van wit staatsamptenare deur die ANC tot Lesufi se demonstrasies van onbevoegdheid vir sy werk, en die bykans onherstelbare agteruitgang van so baie munisipaliteite, is daar ’n reguit lyn van hubris en triomfantisme wat besig is om ontwikkeling in Suid-Afrika tot stilstand te rem."
NG Kerk twis alweer oor gays
2019-10-08"Die twis in die NG Kerk oor gays word dié week vir die soveelste maal voortgesit tydens die algemene sinode wat in Benoni plaasvind. Vanjaar se agenda loop oor met aanhangsels vol besware oor selfdegeslagverhoudings, byna dikker as die Bybel self."
Springbokslot Etzebeth draf uit met swaard oor sy kop
2019-10-04"Ondanks die swaard van vervolging wat oor sy kop hang, is Etzebeth steeds ingesluit in die beginspan wat vandag (Vrydag) in Japan in ’n Wêreldbekerwedstryd teen Italië uitdraf."
Recensie: Het geheim van de schildpad: Wat dieren ons leren over lang leven door David van Bodegom
2019-10-04"Wat maakt sommige diersoorten ouder dan andere? Om maar met de deur in huis te vallen: hij leert ons niet hoe wij de hoge leeftijd van een schildpad, walvis of noordkromp kunnen halen."
Nederlandse boeren zijn boos
2019-10-02"De massale optocht van tractoren die het verkeer in Nederland urenlang lam legde, heeft beslist indruk gemaakt en heeft gezorgd voor heel wat media-aandacht. De pijn van de boeren was voor even het gesprek van de dag." #BoerenProtest
Amy’Leigh se beweerde ontvoerders gaan onskuldig pleit
2019-10-02"Drie van die vier verdagtes wat daarvan aangekla word dat hulle die sesjarige Amy’Leigh de Jager ontvoer het, sal tot volgende Vrydag agter tralies moet bly voordat hulle sal weet of hulle op borg vrygelaat sal word. Al drie die beskuldigdes wat aansoek doen vir borg, ontken die aanklagte teen hulle en het aangedui dat hulle onskuldig gaan pleit."
Polisieminister by korrupsie betrek
2019-10-01"Die minister van polisie, generaal Bheki Cele, is na bewering omgekoop om korrupte lede van die polisie se intelligensie-eenheid te beskerm. Dié ernstige aantyging is Maandag voor die Zondo-kommissie gelewer toe kolonel Dhanajaya Naidoo sy getuienis vanuit ’n geheime plek voor die kommissie voorgesit het."
"Ek moes al my meubels op my fiets na my woonstel toe dra"; interview met Lucinda Watts, student aan het Koninklijk Conservatorium in Den Haag
2019-10-01"Lucinda Watts is een Zuid-Afrikaanse uitwisselingsstudent. Tussen september 2017 en juli 2019 volgde ze een mastersopleiding muziekpedagogie aan het Koninklijk Conservatorium in Den Haag. Ze ontdekte hoe belangrijk het is om mensen om je heen te hebben die om je geven en die klaar staan om je te helpen."
Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede
2019-10-01"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."
Solidariteitsactie voor baby Pia roept vragen op
2019-09-27"De kleine Pia is tot hét symbool van nationale solidariteit uitgegroeid. Via een SMS-actie werd ontzettend snel een enorm bedrag verzameld om haar peperduur medicijn te betalen. Tegelijk roept de zaak heel wat vragen op over de werkwijze van de farmasector, de rol die de overheid inzake terugbetaling van medicamenten kan spelen, maar ook – en natuurlijk – wat radeloze ouders drijft. Pia is een tien maand oude baby, jammer genoeg getroffen door spinale muscolaire atrofie (SMA), een zeldzame spierziekte. Er is een (terugbetaalde) behandeling die vandaag op Pia wordt toegepast, maar schijnbaar weinig resultaten oplevert. En dus stellen de ouders alle hoop in een duur alternatief, een product Zolgensma genaamd."
Stijn Streuvels; de stoere weerbarstige West-Vlaming
2019-09-27"Op 15 augustus 1969 en dus vijftig jaar geleden overleed hij en hij was toen al bijna honderd jaar oud. De Vlaamse schrijver en fijne stilist Filip de Pillecyn, de felle voordrachtskunstenaar Antoon Vander Plaatse, de katholieke West-Vlaamse dichter en schrijver André Demedts en zelfs onze eigenste ernstige koning Boudewijn; allen bewonderden de figuur van Stijn Streuvels of Frank Lateur, de voormalige bakkersknecht en neef van Guido Gezelle die geheel ten onrechte de Nobelprijs niet mocht ontvangen. Dit themanummer begint met een liefdevol eerbetoon aan haar grootvader door zijn kleindochter Leentje (in de letteren de dichteres Jo Gisekin die getrouwd is met de wijze boekenman Ludo Simons) want zij was de dochter van Paula Lateur, de oudste dochter van Stijn Streuvels."
Afrikaans wen aan waardering danksy opregte erns met wisselwerking – Breytenbach
2019-09-27"Vir Afrikaanse letterkunde begin daar nou ’n resepsieverbreding plaasvind. En die basis word gelê vir wat nou eers werklik ’n diepgaande wisselwerking en ’n gesprek is, ’n dialoog sou ons dit kon noem, tussen Afrikaans, wat natuurlik verwant is aan die Germaanse tale, én al die ander invloede wat ingekom het." Só het die Afrikaanse digter Breyten Breytenbach op die afgelope Tuin van Digters-fees op die dorp Wellington in die Wes-Kaap gesê. Willem de Vries berig.
Breytenbach gesels met vertalers en lesers oor vertaling as bewuswording
2019-09-27Insiggewende beskouings oor vertaling en die vertaalbaarheid van Breyten Breytenbach se gedigte het die botoon gevoer in ’n bespreking waaraan hy by die Tuin van Digters-fees op Wellington deelgeneem het, berig Willem de Vries.
Ouma Katrina en ’n nuwe lewe vir die N|uu-taal
2019-09-27"Taal was ’n bepalende tema in die afgelope week se Erfenisdagvieringe in Suid-Afrika: taal se plek, se krag, in die samelewing en ook die diversiteit, die verskillende tongvalle, van taal. Dit het onder meer ter sprake gekom in die toesprake van politieke leiers van oor die politieke spektrum. Maar die fokus van die toesprake en verklarings kon nie verder van mekaar verskil nie."
Kerk besluit mans is nie meer vroue se baas nie
2019-09-26"Die Hervormde Kerk het met ’n groot meerderheid op sy algemene kerkvergadering in Pretoria besluit om die kerk se huweliksformulier so te wysig dat vroue nie meer as die man se mindere beskou word nie."
A-Z van au pair-werk: ’n onderhoud met Liz du Toit
2019-09-26“Ek wil vir ’n jaar oorsee gaan au pair.” Baie jongmense besluit deesdae om hierdie roete ná skool/studies te volg, om te reis en om meer lewenservaring op te doen. Maar wat behels au pair-werk? Hoe doen jy aansoek? En wat behels die aansoekproses? Cliffordene Norton het met Liz du Toit van The Au Pair-agentskap gesels om meer uit te vind.
Nuwe projekte sit woema in erfenis en opvoeding
2019-09-26September is Erfenismaand in Suid-Afrika en drie nuwe, merkwaardige opvoedingsprojekte waarby wynplase en gemeenskappe hande neem, het onlangs die lig gesien en vorm nuwe fondamente vir die erfenis van môre, skryf Clifford Roberts.
Stakers wil Suid-Afrikaanse banke Vrydag tot stilstand dwing
2019-09-25"Suid-Afrikaners word aangeraai om hulle banksake dié week voor Vrydag af te handel met die oog op die bankwerkersvakbond Sasbo (South African Society of Bank Officials) se beoogde staking. Die vakbond dreig om die land se bankwese Vrydag tot stilstand te dwing."
Jan van Riebeeck en Krotoa se tyd: 10 verrassende feite
2019-09-24Ter viering van die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika op 24 September, lig Menán van Heerden 10 feite uit oor die vroeë Kaapkolonie. Insluitend: die oorsprong van taboe-woorde; die “regte” Jan van Riebeeck; Simon van der Stel se Oosterse wortels; en die vroeë Kaap se sosiale struktuur.