Actueel

Die verhaal van Janusz en Jacob

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2022-11-22

"Omdat die onderhandelaars met ons land se oorgang op ’n grondwetlike bestel ooreengekom het – moet ons hulle te alle tye, ongeag hoe die bestel ook al in sommige opsigte te kort skiet, altyd daarvoor eer. Ongeag of jou naam Janusz of Jacob is."

De multiculturele samenleving wordt ouder: mensen uit Indonesië bijvoorbeeld

Guido van den Berg Literatuur 2022-11-21

"De zestien verhalen van de geïnterviewden vormen de kern van het boek en zijn stuk voor stuk indrukwekkend. Het zijn verhalen van oude mensen die in het verleden vaak een moeilijke keuze moesten maken."

Nuwe tabakwet beloof tronkstraf van tot 15 jaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-18

"Dit is alles deel van die regering se doel om openbare gesondheid te bevorder en in ooreenstemming te kom met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se raamwerkkonvensie oor die tabakbeheerverdrag."

Vacature: Tijdelijke post voor docent Nederlands als Vreemde Taal in Zuid-Afrika

Voertaal Academisch 2022-11-17

De Internationale Vereniging voor Neerlandistiek is voor een tijdelijk docentschap in Zuid-Afrika op zoek naar een junior docent die ervaring heeft in het geven van Nederlands als Vreemde Taal. Het gaat om een verblijf van zes tot acht weken in Zuid-Afrika tijdens het eerste semester van 2023.

Hebben Zuid-Afrikaanse jongeren nog hoop op een betere toekomst?

Herman Meulemans Meningen 2022-11-17

"De lezer kijkt altijd in sprekende ogen. Wat deze ogen vertellen in Home is nowhere maakt echter bijna nooit gelukkig maar houdt constant dreiging in van verdriet en van een toekomst die niet beter wordt."

Paneel kry 13 dae uitstel om Phala Phala-verslag in te dien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-17

"Dit volg nadat daar uitstel verleen is vir die indiening van die onafhanklike komitee se verslag oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-debakel waartydens miljoene rand na bewering op sy wildsplaas geroof is."

Universiteit Stellenbosch se taalbeleid laat die vonke weer spat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-16

"Oudregter Sisi Khampepe se verslag oor rassisme op die kampus van die Universiteit Stellenbosch het die taaldebat aan die universiteit van nuuts af laat opvlam. Voor- en teenstanders van die verslag vlieg mekaar oor en weer in die media en in persverklarings in die hare."

ActionSA verlaat DA-koalisie weens dienslewering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-15

"Die brose koalisieregering in Ekurhuleni het ’n nuwe terugslag gekry nadat ActionSA uit die minderheidskoalisie onttrek het enkele dae nadat die DA se Tania Campbell as burgemeester van die metro herverkies is."

Wat staan Krotoa se mense te doen oor die afskaling van Afrikaans?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2022-11-14

"Nodeloos om te sê, sal dit min help as die gewoontestryders teen die benadeling van die taal en sy sprekers ook hierdie keer voor in die ry van kapsiemakers stelling inneem. Ander inheemse stemme moet nou na vore tree – soos die bruin, Afrikaanssprekende afstammelinge van Krotoa."

Groepsportret met heer: In gesprek met Willem Otterspeer

Heinrich Matthee, Willem Otterspeer Interviews 2022-11-14

Moet ’n standbeeld opgerig word vir afwykende menings? Wat is die verband tussen estetika en geskiedenis? Vertoon lees en skrywerskap totalitêre trekke? Wat is die impak van krom Engels en studentemassas by Nederlandse universiteite? En wat is die rol van humor ook in oorlogstyd? Hierdie kwessies en vele ander behandel Willem Otterspeer in ’n vraesessie met Heinrich Matthee. Otterspeer is emeritus hoogleraar universiteitsgeskiedenis aan die Universiteit van Leiden, die oudste universiteit van Nederland wat in 1575 opgerig is. 

Julius Malema en Steve Hofmeyr albei in Menseregtekommissie se visier

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-11

"Beide Malema en Hofmeyr ontken dat hulle skuldig is aan haatspraak."

Kollokwium oor Afrikaans 2022 (Universiteit Gent, België)

Milton Webber Academisch 2022-11-10

Die sewende Kollokwium oor Afrikaans in Gent is onlangs in die Boekentoren-kampus aan die Universiteit van Gent in België gehou. Die byeenkoms is deels aanlyn en deels op die kampus gehou. Vanjaar se temas was "Die taalkundige studie van Afrikaans in die jaar 2022: nuwe databronne, nuwe metodes" en "Klimaatfiksie – dialoë oor klimaat en omgewing in Afrikaans en Nederlands". Milton Webber lewer verslag.

Regter kap na Afrikaans by US, maar DA meen dis verregaande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-10

"Khampepe sê in haar verslag van 184 bladsye op grond van al die bewyse oor die spanning en probleme wat deur die universiteit se meertalige taalbeleid geskep word, moet die universiteit dit oorweeg om hierdie beleid te hersien om die moontlikheid van taaluitsluiting deur die voorkeur van Afrikaans uit te skakel."

Persbericht: Haagse Literatuurprijzen 2022 toegekend

Voertaal Literatuur 2022-11-09

In het radioprogramma Kunststof zijn de winnaars bekendgemaakt van vier belangrijke Haagse Literatuurprijzen. Het Literatuurmuseum organiseert de toekenning en de uitreiking van de Haagse Literatuurprijzen.

Diversiteitsdebakel by skool laat gemoedere steeds hoog loop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-09

"Gemoedere loop steeds hoog oor ’n voorval by die Fish Hoek High School in Kaapstad waar leerlinge na bewering getraumatiseerd is as gevolg van sogenaamde diversiteitsopleiding waar hulle glo onder andere wysgemaak is dat slegs wit mense rassisties kan wees."

Donkiekarre vir vervoer kos glo byna R1 miljoen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-08

"Twee soorte karretjies is aangekoop. Sommige is tweesitplekkarretjies vir R32 500 en ander het vier sitplekke en kos R45 500."

Breytenbach notitie #7: Vraaggesprekken met Breytenbach in het Vlaamse weekblad HUMO

Yves T’Sjoen Meningen 2022-11-07

"Interessant zijn Breytenbachs beschouwingen over de verhouding tussen poëzie en politiek activisme: 'Politiek is de kunst van het mogelijke, kunst is de noodzaak van het onmogelijke' én 'Ik vind niet dat het de rol van de kunstenaar is politiek actief te zijn'. Opmerkelijk is dat in beide vraaggesprekken in HUMO met Breytenbach net die politieke overtuiging en zienswijze en nauwelijks of niet het creatieve werk aan bod komen."

Konstitusionele Hof sal oor omstrede padverkeerswet beslis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-04

"Die grondwetlikheid van die omstrede voorgestelde Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersmisdrywe (Aarto) sal op 15 November deur die Konstitusionele Hof aangehoor word. Die regering wil met die wet ʼn enkele nasionale stelsel skep om padverkeer te reguleer, wat die eksklusiewe wetgewende bevoegdheid van provinsies om dit te doen wegneem."

Wisselleerstoel Nederlands in Zuid-Afrika en Namibië

Yves T’Sjoen, Yra van Dijk Academisch 2022-11-03

"De onderzoeksleerstoel Nederlandse taal- en letterkunde en cultuurkunde (meertalige context en culturele diversiteit) (Universiteit van Kaapstad, Universiteit van die Wes-Kaapland en Universiteit Stellenbosch) is met de eerste leerstoelbekleder Prof. Yra van Dijk (Leiden) in vliegende vaart van start gegaan."

DA wil ’n stokkie voor ministers se buitensporige byvoordele steek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-03

"Dit volg nadat die media onlangs berig het kabinetsministers in Suid-Afrika betaal nie munisipale tariewe, insluitend water en elektrisiteit nie, ondanks hul maandelikse R200 000-salaristjeks."

Verified by MonsterInsights
Top