Actueel
Koppe gaan rol oor onwettige Kubaanse medisyne
2022-04-21"Van die belangrikste aanbevelings uit die taakspan se verslag is dat die militêre bevelsraad na bewering opdrag gegee het om die medisyne van Kuba in te voer, skynbaar wetende dat dit onwettig was omdat die nodige regulasies nie nagekom is nie."
Eskom moet tot ’n ramptoestand verklaar word, sê DA
2022-04-20"Die entiteit se ou eenhede is op lewensondersteuning en gee voortdurend in, wat daartoe lei dat kragonderbrekings op kort en uitmergelende kennisgewing aangekondig word, sê die party in ’n verklaring."
Buskaartjies, kettingbotsings en ruspes
2022-04-20"’n Paar kaartjiekontroleurs behandel ’n buspassasier hardhandig; busse loop weer na Oekraïne; Nederland se ambassade open weer in Oekraïne; voertuie van die Nederlandse weermag is in ’n kettingbotsing betrokke in Tsjeggië; groot skadevergoeding betaal ná ’n bevalling; en ruspes word met parasiete bestry."
Nasionale ramptoestand na grootse vloed ooit in SA
2022-04-19"Omvangryke maatreëls is Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa aangekondig om die nood aan te spreek nadat die grootste vloed ooit in Suid-Afrika ’n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal (KZN) agtergelaat het."
Xenofobie laat gemoedere opvlam
2022-04-14"Die 43-jarige Nyathi, wat as tuinier in Johannesburg gewerk het, is verlede week na bewering aangerand en aan die brand gesteek nadat hy gevra is om sy dokumente van herkoms te wys."
’n Busongeluk, probleemsjokolade, kopseer dagga en beter verpakking
2022-04-14"Twee mense in ’n busongeluk dood en 10 beseer; ’n bejaarde man word dood in water aangetref; sjokoladeprodukte word onttrek; toeriste mag dalk nie meer dagga koop nie; Albert Heijn wil minder verpakking gebruik; en prinses Ariane word 15."
Talle dood en vermis in KZN vloedramp
2022-04-14"Die woordvoerder van die metropolisie in Durban, Parboo Sewpersad, het aan die SAUK gesê hy het nog nooit so iets beleef nie."
Oekraïne se ambassadeur pleit Suid-Afrika moet luister
2022-04-12"Suid-Afrikaners het uiteenlopend reageer op die ambassadeur se oproep dat Suid-Afrika na Oekraïne moet luister."
Wat beteken die + in LGBTQIA+?
2022-04-11"Die + is positief. Dit staan vir ’n nuwe begin, weg van die stereotiepe, patriargale rolle waar mans oor vroue kon heers. Die + is ’n plus vir ons inklusiewe samelewing."
Tamia Botes, winnares Africa Thesis Award 2021: "Deze prijs is voor de voetvroue. Ik ben alleen maar het vehikel"
2022-04-08"Sommigen zeiden: een voetvrou zijn betekent dat mensen een beroep op je doen, het betekent letterlijk dat je loopt, dat je van huis naar huis gaat en zorg verleent. Dat is waar die ‘voet’ vandaan komt. Daarom heb ik het zo gehouden."
Die tienduisend dinge: Ena Jansen vertel van haar Afrikaanse vertaling van Maria Dermoût se groot werk
2022-04-08Hoewel Maria Dermoût (1888–1962) se verhale in haar leeftyd en in Engelse vertaling as gehaltewerk gereken is, is dit veral weer die afgelope dekade dat dit in Nederland opmerklik nuwe aandag kry, vertel Ena Jansen aan Willem de Vries. Haar Afrikaanse vertaling van Dermoût se tweede roman, De tienduizend dingen, as Die tienduisend dinge het pas verskyn.
Ramaphosa trap steeds water oor Rusland
2022-04-08"President Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens ’n konferensie vir die hoofde van Suid-Afrika se diplomatieke sendings weer eens geweier om Rusland te veroordeel vir die oorlog in Oekraïne. Die president sê Suid-Afrika sal sy onverbonde posisie verdedig en ’n onafhanklike buitelandse beleid handhaaf."
Presentatie handgeschreven lockdown-editie Max Havelaar: Het lef en de moed om het anders te doen
2022-04-07"In het auditorium van de Vrije Universiteit Amsterdam is op maandag 4 april 2022 de overhandiging van dit bijzondere handschrift door Prinses Laurentien van Oranje aan 4 prominente gasten die zij hiervoor uitgekozen heeft. Meer dan 170 mensen hebben meegewerkt aan het gigantische project. Neerlandici voor wie de Max Havelaar vaak een reden is om Nederlands te gaan studeren, maar ook schrijvers, tekenaars, dichters, cabaretiers, politici, een huisvrouw en scholieren doopten hun pen in de inkt om een handgeschreven bladzijde uit het meesterwerk van Multatuli over te schrijven."
Meer vlugte na en van Suid-Afrika vanuit die Lae Lande
2022-04-07"Voornemende besoekers aan Suid-Afrika vanuit die Lae Lande sal binnekort ’n hele aantal bykomende vlugte hê om uit te kies."
Zelenski se diplomasie; probleme met treine en die posdiens; en ’n skietery
2022-04-06"Wolodimir Zelenski spreek die parlemente van beide Nederland en België toe; Mark Rutte reageer met skok op die afgryslike beeldmateriaal wat Sondag opgeduik het ná die Russe se onttrekking uit die voorstad Boetja; twee broers verlede Woensdag tydens ’n skietery by ’n McDonald’s-restaurant dood; die Belgiese polisie voer ’n klopjag op PostNL-depots uit; en ’n tegniese probleem het Sondag veroorsaak dat die hele Nederlandse treinnetwerk buite werking was."
Ramptoestand se einde is het einde niet
2022-04-06"Suid-Afrikaners verwelkom die beëindiging van die nasionale ramptoestand wat Maandag om middernag werking getree het, maar is skepties oor die voorgestelde regulasies wat dit gaan vervang."
Rooibostee, awê en oepsies
2022-04-04"Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op pad York toe in Engeland ná ’n foon-oproep vir jou in Afrikaans vra: 'Is jy van die Kaap?'"
Zuma se Stalingrad-trein se stoom is op
2022-04-01"Die Hoogste Hof van Appèl het Donderdag vier petisies van Zuma teen sy vervolging met koste van die hand gewys. Zuma wou hê dat die staatsadvokaat, Billy Downer, hom aan die saak moet onttrek omdat hy glo bevooroordeeld teenoor Zuma is. Die oudpresident wou ook hê dat getuies geroep moet word om sy bewerings te staaf dat die staat onregverdig teenoor hom optree."
Ramptoestand word dalk volgende week beëindig
2022-03-31"Die publiek het tot môre (Vrydag 1 April) geleentheid om kommentaar te lewer op die voorgestelde regulasies voordat dit finaal in die Staatskoerant gepubliseer word en die huidige regulasies herroep sal word."
Poetin se aggressie raak steeds die Lae Lande
2022-03-31"Die Russiese inval word steeds in die Lae Lande gevoel; somertyd word ingevoer; skraagdosisse teen Covid; ’n motorongeluk eis twee lewens; en groot skade ná ’n brand in ’n historiese kasteel."