Actueel

Wes-Kaap wil wegdoen met beurtkrag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-06

"Die Wes-Kaap kan die eerste provinsie in die land word wat nie deur beurtkrag geraak word nie. Altesaam 23 van die Wes-Kaap se 30 munisipaliteite is gereed om krag van onafhanklike kragvoorsieners te bekom."

Bloudruk vir ’n nog beter lewe by Toyota US Woordfees

Cliffordene Norton, Stefan Benade Theater 2020-03-05

"Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans." Cliffordene Norton gesels met Stefan Benadé, vervaardiger van Bloudruk vir ’n nog beter lewe.

 

Boek oor Bird Island was "karaktermoord" en "web van leuens"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-05

"So lui die verklaring nadat die boek die afgelope week aan die mark onttrek is."

Elnathan John: "Je bent pas echt gedekoloniseerd als je durft te dansen alsof niemand het ziet"

Ingrid Glorie Cultuur 2020-03-04

Op zondag 1 maart vond in ITA, de voormalige Stadsschouwburg aan het Leidseplein in Amsterdam, de tweede Nelson Mandela-lezing plaats. De Nelson Mandela-lezing 2020 werd uitgesproken door de Nigeriaanse schrijver Elnathan John.

Buitelandse plakkers wil Kaapstad nie los

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-04

"Die onwettige immigrante in Kaapstad wat die Groentemarkplein onwettig beset en deur die hof gelas is om die gebied te verlaat, het na ander oop ruimtes in die stad uitgewyk."

Kindermoord: die kern van die saak

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-03-04

"In Suid-Afrika word elke dag drie kinders doodgemaak. Elke dag. Drie. Kinders. Daar was Tazne van Wyk, wie se dood in ’n mediasirkus ontaard het. Waar lees ’n mens van die res? ... Hoe gebeur dit dat die magtige mens nie sy kinders kan beskerm nie?"

"’n Stukkie van my het nooit saam teruggekom nie"

Cliffordene Norton, Ena Stegmann Reizen 2020-03-03

"Die hoogtepunt lê in die feit dat ek braaf genoeg was om my eie pad te volg." 

Afrika systap nog gevreesde Covid-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-03

"Mediese kenners is tegelyk verbaas en verlig dat daar tot dusver nog slegs drie bevestigde koronavirusgevalle in Afrika is. Een van die grootste vrese is dat Afrika met sy swak mediese stelsels nie in staat sal wees om dit te hanteer as die virus in veral die armer lande sou begin versprei nie."

Lived experiences of people during a time of disaster and crisis

Cliffordene Norton, Tanja Hendriks Academisch 2020-03-02

"The 2015 floods in Malawi really made me become interested in the role of disaster-affected states during disaster response, and especially in what was going on in these camps, how people were organising themselves, how they allocated the assistance that was given and what they did when no or not enough help arrived."

Beswaardes in NG Kerk wil treur maar nie skeur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-28

"Beswaarde predikante en lidmate van die NG Kerk wat gekant is teen ’n besluit dat mense van dieselfde geslag mag trou, wil die kerk nou 'toegooi' onder besware."

Oorlewingsapps (en -wenke) vir jou nuwe lewe in België

Cliffordene Norton Reizen 2020-02-28

Om na België te emigreer sal jy ’n helpende app of twee nodig hê. Hier is my wenke om jou voete te vind.

Bekroonde Belgiese digter "gelukkig en dankbaar" oor ontvangs van sy bundel in Afrikaanse vertaling

Willem de Vries, Marc Tritsmans Literatuur 2020-02-27

Het zingen van de wereld is Marc Tritsmans se twaalfde bundel. Telkens, in openbarende oomblikke in sy gedigte, wys die digter dat die wêreld veel meer aandag en respek van ons vra en verdien. Hy het Willem de Vries se vrae oor die bundel beantwoord.

Poedelkaal te perd deur dorp se hoofstraat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-27

"’n Sakevrou van Clarens het die hele land aan die gons nadat sy poedelkaal op ’n wit perd deur die dorp se hoofstraat gery het. Vanessa Faarking Jenkins het besluit om op dié eksentrieke manier die lewe te vier. Sy het volgens Netwerk24 onlangs kanker oorwin en wou op dié manier groter bewusmaking van kanker skep nadat sy die siekte oorwin het."

Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn

Willem de Vries, Daniel Hugo, Yves T’Sjoen Interviews 2020-02-26

Die veelsydige Vlaamse meester Hugo Claus se roman en magnum opus, Het verdriet van België, verskyn binnekort in Afrikaans. Daniel Hugo verwys na die boek as die grootste uitdaging én hoogtepunt van sy vertaalloopbaan. Die hoogleraar Yves T’Sjoen van die Universiteit van Gent is nou betrokke by interessante programme oor Claus in Vlaandere en Suid-Afrika wat vir Mei rondom die vertaling beplan word en bied van sy insigte in hierdie meesterwerk. Hugo en T’Sjoen het Willem de Vries se vrae beantwoord. 

Suid-Afrikaners is onder die wêreld se grootste pessimiste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-26

"Misdaad en geweld bly die grootste rede waarom Suid-Afrikaners een van die negatiefste bevolkings in die wêreld is."

Left out of the narrative – an interview with Loes Oudenhuijsen

Cliffordene Norton, Loes Oudenhuijsen Academisch 2020-02-25

"It is somewhat paradoxical to feel this freedom while studying women who are confronted with stigmatisation for choosing a certain freedom by not conforming to the sexual norms."

Tito gaan spartel om boeke te laat klop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-25

"Die staatskas is feitlik dolleeg gesteel deur staatskapers. Die lig aan die einde van ekonomiese tonnel lyk al hoe meer na ’n aankomende trein."

Louise Viljoen vertel van jonger geslag digters wat waag in Afrikaans

Louise Viljoen, Willem de Vries Academisch 2020-02-24

Die gerekende literator Louise Viljoen het aan Willem de Vries vertel van haar ervaring van die leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij in Gent wat sy onlangs beklee het, gee haar indrukke van die sesde Afrikaans-kollokwium, bekyk die gang van bande tussen Afrikaans en Nederlands, vertel van die werk van ’n jonger geslag Afrikaanse digters en kyk terug op meer as 40 jaar in die tuig as dosent.

Pauw dagvaar medejoernalis vir laster

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-21

"Die vete tussen die twee joernaliste broei al sedert The President’s keepers in 2017 op die rak verskyn het."

NG Kerk met geld afgedreig oor gays

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-20

"Een van die kerk se streeksinodes, Goudland, het besluit om nie meer ’n sent in die algemene sinode se beursie te gooi nie totdat die kerk sy besluit oor selfdegeslagverhoudings heroorweeg."

Verified by MonsterInsights
Top