Meest recent
Uitvoergehalte: Brixton Moord en Roof se Strate sonder bome
2023-12-12"Musiek is soms mos maar iets wat ons help om dinge te probeer verwerk wat nie eintlik verwerkbaar is nie of om iets te probeer verwoord wat nie verwoord kan word nie."
It’s (I’m) not inside, it’s (I’m) onnnn top!
2023-12-12"Ek en my geliefde het elkeen ons eie fobie: hy vir hoogtes; ek vir noutes. Maar so tussen die vrese deur ontdek ons ongelooflike plekke hoog bó en onder die grond."
Oud-ANC-lid wil die land van ANC help red
2023-12-12"Die ANC is volgens hom nie meer die beweging waarby hy, sy ouers en grootouers tydens die apartheidsera aangesluit het nie. Hy sê hy herken nie meer die ANC nie."
Geen land voor dromen blaast het stof van Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur
2023-12-11"Geen land voor dromen maakt nieuwsgierig en nodigt uit tot verder lezen, tot een eigen verkenning. Er valt nog genoeg te ontdekken!"
Happy ending deur Joosje Duk: ’n resensie
2023-12-11"Vroue en meisies oor 16 moet leer dat hulle die reg het om als te stop en te sê: 'Nou eers my beurt. Joune kan wag.'"
Daar is ’n ding in die drinkwater!
2023-12-08"Miljarde liters swakbehandelde of onbehandelde riool, industriële en farmaseutiese afvalwater word boonop in riviere en oseane gestort. Altesaam 56% van die land se behandelingsaanlegte is in ’n swak of kritieke toestand."
Vierde Afrikaans Grammar Workshop lok ongeveer 50 plaaslike en internasionale taalkundenavorsers
2023-12-07"Baie van die aanbiedings het ook die Afrikaanse grammatika vergelyk met dié van ander Germaanse of onverwante tale, en veral die invloed van taalkontak op hedendaagse grammatikale variasie in Afrikaans is op die voorgrond geplaas."
Johannesburg: ’n stad op die rand van ineenstorting?
2023-12-07"Die Joburg Crisis Alliance (JCA) is woedend oor die raad se geheimsinnige heraanstelling van Floyd Brink as die stadsbestuurder van die Stad Johannesburg."
Nieuwe stemmen
2023-12-06Tijdens de vijfde editie van het Festival voor het Afrikaans praat Ingrid Glorie met Babs Gons, Ronelda Kamfer, Lynthia Julius en Veronique Jephtas.
Uitvoergehalte: Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"
2023-12-06"Die regte mense kom toe op die regte tyd, sewe jaar later, oor my pad en ewe skielik kon ek my eerste woorde oor die verlies van my ma uitkry. Die skryf van 'Song vir Ma' was soos ’n diep uit-asem vir my."
Tafel is gedek vir onafhanklike kandidate se deelname aan 2024-verkiesing
2023-12-06"Onafhanklike kandidate het ’n gedeeltelike oorwinning behaal met die hof se uitspraak, want dit gaan nou makliker vir hulle wees om aan die verkiesing deel te neem, omdat hulle nou slegs 1 000 handtekeninge benodig om te kan deelneem."
Minder praatjies en meer optrede nodig teen geslagsgeweld
2023-12-05"Volgens Action Society sal daar gedurende vanjaar se veldtog 48 kinders en 160 vroue vermoor word."
Festival voor het Afrikaans 2023 was een daad van liefde
2023-12-04"Ook belangrijk is dat de boodschap die we wilden overbrengen – dat het Afrikaans helemaal geen ‘witte’ taal is, en dat de variëteiten van het Afrikaans, zoals het Kaapse Afrikaans en het Griekwa-Afrikaans, zorgen voor groei en creativiteit."
Voertaal: Zwarte week voor de Nederlandse politiek
2023-12-01Voertaal: Zwarte week voor de Nederlandse politiek
Ballingskap is baie Suid-Afrikaners se enigste opsie
2023-12-01"Hy sê dit voel amper verkeerd of disrespekvol teenoor diegene wat gevlug het om weg te kom van die gruwels van apartheid om die woord 'ballingskap' te gebruik wanneer daar verwys word na die meer onlangse verskynsel van Suid-Afrikaners wat uit hul geboorteland vlug weens verskeie faktore wat hulle lewens direk of indirek bedreig."
Uitvoergehalte: “Wil jy sien hoe lyk die hemel” deur Christof Berg
2023-11-30"Karel Schoeman het ’n onvergeetlike rol in my lewe gespeel. Sy geselskap het my altyd vol vrae gelaat. Ons was baie goeie vriende gewees en het dieselfde belangstelling in kuns gedeel."
Jou siel is vol in Chobe
2023-11-30"Hy gee ’n bietjie agtergrond en sê die rede vir die oorvloedige dieregetalle in die park is omdat Botswana nog nooit in ’n oorlog betrokke was nie."
Trevor Noah met gesogte Nederlandse toekenning vereer
2023-11-30"In ’n tyd waarin humor onder druk is, spreek dit boekdele dat die direksie van die Praemium Erasmianum-stigting die betrokke tema gekies het, na aanleiding van die titel van Erasmus se belangrikste werk."
Politieke partye en burgerlike organisasies sit koppe bymekaar om ANC te verslaan
2023-11-29"Benewens die agt politieke partye van die handves was daar meer as 30 organisasies teenwoordig in Ekurhuleni, waar die gesprek gevoer is."
"Waarom Geert?" ’n Swart week vir die Nederlandse politiek
2023-11-28"Verlede week was ’n swart week vir die Nederlandse politiek toe Geert Wilders se regspopulistiese PVV in die Tweede Kamer-verkiesing ’n verpletterende oorwinning behaal het."