Meest recent
Kommer oor seksuele mishandeling van kinders
2021-11-26"Nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid daarvan te hore gekom en vertoë aan die DOV gerig het, het die DOV bevestig dat daar wel ’n prima facie-saak teen die beskuldigdes is en dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) hulle gaan vervolg."
Taal en zorg: een wereldwijd probleem
2021-11-26"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"
Erasmus, dwarsdenker: De biografie die Erasmus verdient
2021-11-25"Opgegroeid in een reformatorische traditie met een aanbidding voor Luther, schept Langereis met dit boek een perfecte aanvulling om te lezen. Het plaatst Erasmus niet meer bij de clowns en de lolbroeken, zoals hij vaak in deze kringen wordt neergezet. Hij is de wegbereider voor de reformatie geweest."
Derde dosis teen COVID-19 oorweeg terwyl vierde golf nader
2021-11-25"Van die vrae waaroor tans by woonkomplekse gestry word, is: As besighede dit doen, kan die trustees of direkteure van jou gemeenskapsbehuisingskema dit ook doen? Kan inwoners of hul besoekers verplig word om bewys van inenting te lewer voordat hulle die kompleks binnegaan of van gemeenskaplike geriewe soos die swembad, gimnasium of klubhuis gebruik maak?"
Footnotes – ’n nuwe inisiatief van die Zuid-Afrikahuis
2021-11-24"’n Voetnoot in ’n teks lei die aandag af, dit breek die gang van die gesprek en kan die leser in allerlei rigtings stuur wat uiteindelik niks met die teks te doen het nie. ’n Voetnoot lig egter ook toe, dit verduidelik of bevraagteken."
Lae Lande steier onder geweld
2021-11-24"Verlede week het België aangekondig dat gesondheidswerkers vanaf April volgende jaar ingeënt moet wees en Nederland werk aan ’n wet om mense wat nie ingeënt is nie, te verbied om openbare ruimtes te gebruik."
Amsterdams symposium laat Karel Schoeman van zijn Nederlandse kant zien
2021-11-24Op 26 oktober 2021, de dag dat hij 82 jaar oud geworden zou zijn, vond in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam een symposium plaats over de Zuid-Afrikaanse schrijver Karel Schoeman (1939-2017). Voor deze bijeenkomst was de titel “Een stem uit de stilte” gekozen. Want stilte, verklaart biograaf Ria Winters, was de essentie van Schoemans werk. In de loop van de middag begon zich echter nóg een belangrijk aspect van Schoemans leven en werk af te tekenen: zijn liefde voor Nederland.
Week van drama in Suid-Afrikaanse politiek
2021-11-24"Dit plaas die DA nou in die ongemaklike posisie dat hulle nie anders kan as om wel met die EFF in gesprek te tree as hulle aan die bewind wil bly in munisipaliteite waar daar nie ’n volstrekte meerderheid is nie en waar die EFF gehelp het om die goue ketting om die burgemeester se nek te hang."
Vra die veearts: Raad vir ’n rou kol wat nie wil genees nie?
2021-11-23’n Leser skryf: “My pitbull se vel het ’n rou stukkende plek. Dit bloei nie en lyk net soos ’n oop seerplek. Veearts het pille gegee vir hotspots.” Lees Marianne se raad.
Misdaad vier steeds hoogty in Suid-Afrika
2021-11-23"Suid-Afrika se misdaadsyfer toon ’n skokkende toename oor die afgelope tien jaar; die minister van polisie, Bheki Cele, sê hy is tevrede met die vordering wat teen misdaad gemaak word ..."
Vra die veearts: Is daar ’n verskil tussen ’n dierenarts en ’n veearts?
2021-11-19Rob van Halem skryf: “In Nederland is daar ’n verskil tussen ’n dierenarts en ’n veearts. Wat van Afrikaans?” Lees Marianne se antwoord.
Nóg duurder petrol is Suid-Afrikaners se voorland
2021-11-19"Suid-Afrikaanse brandstofpryse het op 3 November aansienlik gestyg. Die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika (AA) waarsku dat R20 per liter teen die einde van die jaar ’n moontlikheid is."
Vra die veearts: My hond het harde knoppe op sy lyf
2021-11-18Magdel van Vuuren skryf: "My hond het twee harde knoppe op sy lyf. Een is aan die sagte vleis van sy boud, die tweede een is op sy rugstring." Lees Marianne se antwoord.
Daniel Hugo, ’n digter van vers en klank
2021-11-18"Miskien is dit ’n soort beswering, die gedig as ’n beswering teen die verganklikheid," het hy hardop gewonder. Só skryf Willem de Vries oor Daniel Hugo. "Elke digter is ydel genoeg om te hoop op onsterflikheid, maar daardie onsterflikheid kan hy net ervaar solank hy lewe, natuurlik. Daarna sal hy nie weet daarvan nie."
DA kla minister by Verenigde Nasies aan oor Afrikaans
2021-11-18"Die DA het ’n klag by die VN se Organisasie vir Opvoedkunde, Wetenskap en Kultuur (Unesco) aanhangig gemaak teen die Suid-Afrikaanse regering en die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande."
Adriaan van Dis gesels met ’n memoirskrywer en vertaler oor die binnelewe van liefde en geweld in Suid-Afrika
2021-11-17"Maar wat die boek ook laat sien, het Van Dis oor tóé gesê, is dat die wye, droewe land alleen maar uit skeiding bestaan, range en stande waaroor Van Niekerk uitgebreid skryf, deftiger Afrikaners met mooier swembaddens en groener gras."
Shell groet Nederland, en nuwe hoop met entstowwe
2021-11-17"Royal Dutch Shell het Maandag aangekondig dat sy hoofkantoor na Londen gaan verhuis; koronabesmetting klim onder kinders wat nie ingeënt is nie; entstowwe word nog meer effektief; ’n kunshart gee hoop; en voëlgriep teister boerderye."
Piepklein party kraai koning in verskeie munisipaliteite
2021-11-17"Die PA het reeds hulle eerste burgemeester in Laingsburg tot die amp verkies gekry en hoop om nog verskeie burgemeestersposte en ander uitvoerende poste op burgemeesterskomitees landwyd in te palm."
Vra die veearts: Moet my hond wortels en appels eet?
2021-11-16Sulet Linde skryf: "Ek lees nou die dag raak dat mens vir jou hond appelskywe en wortels moet gee. Is honde nie karnivore nie?" Lees Marianne se antwoord.