Actueel

Zuma se minagting van Zondo is ernstige sake

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-20

"Terwyl die kommissie vir tee verdaag het, het Zuma en sy regspan spore gemaak en nie weer ná tee hulle verskyning gemaak nie."

Donker tye vir Suid-Afrikaanse media

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-19

"Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) sê in ’n verklaring wat Woensdag uitgereik is hulle is besorg oor die huidige onstabiliteit by die SAUK. Die SAUK het aan die einde van Maart vanjaar ’n netto verlies van R511 miljoen getoon."

EFF wil weer ontwrigting saai by Kaapse skool

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-18

"Die EFF dreig om Vrydag vir ’n tweede keer by die Hoërskool Brackenfell in die Kaap te betoog teen beweerde rassisme by die skool."

Agter die skerms: Kaapse kunstenaars werk saam in grendeltyd

Ingrid van der Walt Interviews 2020-11-18

Vier organisasies, een aanlyn musiek-en-dans-teaterproduksie, naamlik Pergolesi se Stabat Mater, die klassieke werk wat handel oor Maria se swaarkry tydens Jesus se kruisiging. Met die oog op die pandemie wat wêreldwyd ellende saai, was Matthew Wild (Kaapstad Opera) se visie nou juis om ’n produksie van musiek, sang en ballet te skep wat poog om die traumatiese ervarings van mense te versinnebeeld. Die vervreemding, verwydering, verval, rou. Ingrid van der Walt vertel meer.

Charlotte Van den Broeck: "Ik zie de vertalingen echt als een gedeeld auteurschap met de vertaler"

Willem de Vries, Charlotte Van den Broeck Literatuur 2020-11-17

Die Vlaamse digter Charlotte Van den Broeck is vir die bundel Kameleon (2015) met die Herman de Coninck-debuutprys bekroon. Sedertdien het werke uit haar pen lesers in verskeie tale eweneens beïndruk. Haar debuut is nou in Afrikaans beskikbaar danksy Daniel Hugo se vertaling daarvan vir Protea. Vir Van den Broeck behels veral literêre vertaling ’n gedeelde outeurskap. Sy het Willem de Vries se vrae beantwoord. 

Korona skrik beleggers af

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-17

"President Cyril Ramaphosa hoop egter die week se konferensie sal wys dat Suid-Afrika steeds aanloklik is vir beleggers."

DA kry slae in tussenverkiesings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-13

"Die politieke kommentator Piet Croucamp het op Twitter gesê die DA is vooraf gewaarsku hulle gaan steun verloor, maar diegene wat hulle gewaarsku het, is afgemaak as dom, onkundig, eendimensioneel en nog meer."

Ramaphosa, ras en die apartheidspoke wat tot ruste moet kom

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2020-11-13

"Ramaphosa het dus goeie rede gehad om in sy antwoord op die vraag oor rasseverdeeldheid verder te benadruk dat die regering daarop ingestel is om die materiële ongelykheid tussen wit en swart Suid-Afrikaners te verminder."

Ace Magashule se hofsaak kan ANC verder verdeel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-12

"Magashule word van korrupsie aangekla, wat verband hou met ’n asbes-kontrak van R255 miljoen in die Vrystaat terwyl hy die premier was."

"Afrikaanse poësie vertel stories van ons land en taal": ’n onderhoud met Carla Botha

Cliffordene Norton, Carla Botha Interviews 2020-11-12

"Ek dink my brein geniet Krog se werke, my hart lief Jonker en my gebeendere sidder as ek Breytenbach lees. Elkeen van die digters beklee ’n spesiale plek in my ontdekkingstog na Afrikaanse digkuns." PhD-student (Universiteit van Amsterdam) Carla Botha werk tans by New York University in Abu Dhabi, waar sy voltyds klasse aanbied in akademiese skryfwerk, asook ’n gemengdeliteratuurklas. Sy is ook die stigter van Ons Skryf Afrikaans. 

Vonke spat by Kaapse skool oor ras

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-11

"Die onderonsie waartydens die vuiste gebal en selfs skote geklap het, het gevolg nadat die indruk vermoedelik geskep is dat die Hoërskool Brackenfell ’n matriekafskeid gereël het waarheen slegs wit kinders genooi is."

Ons Perspektief – A virtual exhibition by Vrystaat Kunstefees 2020

Marli van Eeden, BrotherTill, Frazer Barry, HemelBesem, Yoma Interviews 2020-11-11

Ons Perspektief is ’n samewerkingsprojek van die Nederlandse kuns/hip-hop-kollektief BrotherTill en verskeie Afrika-rymkletskunstenaars. Hulle vermeng musikale style en agtergronde om werk te skep wat nie net musikale genres nie, maar ook grense tussen dissiplines, lande en kulture transendeer. Marli van Eeden gesels met BrotherTill, HemelBesem, Yoma en Frazer Barry.

Suid-Afrika hou asem op vir tweede golf COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-10

"Ramaphosa sê die opofferings wat die land gemaak het om die verspreiding van die virus te stuit, moet nie vergeet word nie."

Francis Galloway se teks oor Breyten Breytenbach vir die publiek beskikbaar

Francis Galloway, Izak de Vries Interviews 2020-11-10

"Of die boek nog tersaaklike aangeleenthede aanspreek in ’n era waarin Afrikaans (en witheid) onder druk staan? Ek glo wel mens moet weet waar jy vandaan kom (die hoofstroomgeskiedenis asook die alternatiewe narratief daaromheen) om jou eie pad vorentoe te vind. Dis soos om eers die klassieke kitaar te begryp sodat jy kan improviseer en vernuwe."

Die naam is Biden, James Biden

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-11-09

"Biden was visepresident onder Obama, die president wat die meeste aanvalle deur hommeltuie op Amerika se vyande geloods het. In die rolprentwêreld is spioene superhelde; in werklikheid is hulle meestal inligtingsklerke – die naaste wat die meeste aan 007-aksie kom, is om knoppies te druk wat 10 000 km daarvandaan konvooie en huweliksprosessies opblaas, met regslui wat aan hul elmboë sit om hul straffeloosheid te verseker."

Getuie met Zuma-lojaliteite trap klei voor Zondo

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-06

"Die voormalige voorsitter van die SAL se direksie, Dudu Myeni, het die afgelope week kwaai kleigetrap toe sy voor regter Raymond Zondo getuig het oor haar beweerde betrokkenheid by staatskaping."

COVID-19 and its impact on the aesthetics of dance and theatre

Mike van Graan Nuusvinke 2020-11-06

"Without live audiences for more than seven months and the retreat to online platforms, how have theatre and dance adapted and changed?"

Solidariteit breek ’n lansie vir Afrikaans in die regsberoep

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-05

"Solidariteit het bekendgemaak dat die Regspraktisynsraad (RPR) uiteindelik aan die Solidariteit Regsgilde bevestig het dat toelatingseksamens vir regslui in sowel Afrikaans as Engels beskikbaar sal wees."

Ikoniese Tafelberg skud sy vere reg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-04

"Een van die wêreld se bekendste landmerke, Tafelberg in Kaapstad, gaan later die maand opgeruim word tydens ’n vrywillige bergskoonmaakaksie."

Wynboere maak planne om COVID-19 te oorleef

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-11-03

"Die skade wat die nasionale inperking as gevolg van COVID-19-regeringsbeleid aan Suid-Afrika se wynbedryf aangerig het, beloop reeds R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is. Na raming is daar ’n oorskot van byna 400 miljoen liter wyn, wat meer as Suid-Afrika se plaaslike jaarlikse verbruik is, sê Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai). Saai sê hulle is baie bekommerd oor die duisende hektaar wingerde wat in die gedrang is. Tot 80 familieplase kan as gevolg hiervan verlore gaan."

Verified by MonsterInsights
Top